Palmietrivier

Die Palmietrivier is geleë in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

Die rivier is tipies van 'n Wes-Kaapse rivier, met 'n reënseisoen in die winter. Dit het 'n klein opvangsgebied van 500 km². Dit het vyf besproeiings- en hidro-elektriese damme, en verskaf water vir landbou en industriële doeleindes, asook aan die Kaapstadse Metromunisipaliteit.

Palmietrivier
Oorsprong Kogelberg, Wes-Kaapprovinsie
Stroomgebied Suid-Afrika

Die rivier is vernoem na palmiet (Prionium serratum), 'n tipe riet wat in die rivier groei.

Palmietrivier
Die Palmietrivierbrug tussen Bettiesbaai en Kleinmond, Wes-Kaap

18°59′26.36″O / 34.3312111°S 18.9906556°O / -34.3312111; 18.9906556

Tags:

HidroëlektrisiteitRivierStad Kaapstad Metropolitaanse MunisipaliteitSuid-AfrikaWes-KaapWinter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rooms-Katolieke KerkAvbobHorlosieDie GelofteAkuutLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsArgitektuurBuffelGiuseppe GuarneriSewe doodsondesMoedersdagKrugerwildtuinTaalInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKoekie (rekenaarwetenskap)Klein-KarooPuberteitMetafoorVaste stofBerlynse MuurMondVerkragtingKlimaatStadWerkersdagChristogramJeugdagLys van politieke partye in Suid-AfrikaGalblaasViëtnamLys van Griekse mitologiese figureSteve BikoAfkappingstekenMilaanChromatografieKalahariToerismeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAntisemitismeTswanaPiesangToekoms van die AardeTierboskatGeprosesseerde kosKunsmatige intelligensieGianna MichaelsMenslike seksuele gedragPampoentjiesSlawernyLuiperdErektiele disfunksieMisdaadPaulus van TarsusPatriotic AllianceViëtnamoorlogVideoOmanKolonoskopieSwart menseSekondêre sektor van die ekonomieBybelLys van elemente volgens simboolVrystaatArabiesMangelontstekingYsterRegEkostelselAspoestertjieBelastingPerdByvoeglike naamwoordGeldApartheid🡆 More