Outremer

Outremer (Frans: anderkant die see) is die historiese naam vir die gebied van die Christelike kruisvaarderstate, wat na die Eerste Kruistog langs die Levantynse kus (op die grondgebied van die huidige Israel, Libanon en Jordanië) gestig is, veral die Koninkryk van Jerusalem.

In die 12de eeu skryf Willem van Tyrus sy werk Historia rerum in partibus transmarinis gestarum (Frans: Histoire d'Outremer), 'n geskiedenis van Outremer in 23 boekdele, wat egter onvoltooi bly en verlore gegaan het.

Sowat drie eeue later verskyn in 1490 Sébastien Mamerot se Les passages faits Outremer par les Français contre les Turcs et autres Sarrazins et Maures outremarins, 'n boek oor die Franse kruistogte teen die Turke, Sarasene en More.

Outremer
Guillaume de Tyr (Willem van Tyrus): Histoire d'Outremer

Tags:

Franse taalIsraelJordaniëKruistogLevantLibanon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EreksieGalileo GalileiIronieMeeueEkonomiese sektorKaapse PlooigordelLieweheersbesiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTradisionele Afrika-godsdiensJan van RiebeeckAvbobProstaatkankerVoegwoordSitroensuurTrigeminale neuralgieHartaanvalPaasfeesPneumatikaWalvisMynbouDiskriminasieTuisbladDwelmmiddelVolkspeleLionel PetersonMoedersdagTydProteaWindKommunismeHoofkarakterKriekAnrich HerbstDeon MeyerAkroniemTsoenamiDuitslandPriemgetalDieremishandelingGeskiedenis van Suid-AfrikaVuurtorings van Suid-AfrikaVryheid van spraakApokriewe boekeMaanJavaScriptMasturbasieGroot DepressieMusieksimboleJane AlexanderSokkerNaaldekokerLien se lankstaanskoeneDiarreeMisdaadromanLys van Afrikaanse rolprenteRugbyTierHernubare energieIdioomEkonomie van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMuldersvleiHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNasiebouWindkragDiepaartromboseFleetwood MacDrinkwaterPlastiekKrugerwildtuinHeupVoëlgriepKoringDesimale breukeIslamitiese seksualiteitswetteLys van Kaapstad se voorstedeApostoliese GeloofsbelydenisHeuningby🡆 More