Ottomaanse Kalifaat

Die Ottomaanse Kalifaat onder die Huis van Osman van die Ottomaanse Ryk het die verantwoordelikheid van die kalifaat geërf van die Mamelukke van Egipte.

Ottomaanse Kalifaat
Die Ottomaanse Ryk in 1683.

Tydens die groeitydperk van die Ottomaanse ryk het die Ottomaanse sultan Selim I die posisie van kalief, die hoof van ’n kalifaat, opgeëis. Die verval van die Ottomaanse Ryk weens die vermindering van sy mag en grondgebied het daartoe gelei dat eers die sultanaat tydens die bewind van Mehmet VI en daarna die kalifaat onder leiding van Abdülmecid II afgeskaf is ná die stigting van die Republiek van Turkye.

Verwysings

Tags:

EgipteHuis van OsmanKalifaatMamelukOttomaanse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

UniegebouE-posSeksuele opwekkingLys van slangeProteaDemokrasieAntoniemDroomHamburgerJan-Willem BreureKersfeesLys van Suider-Afrikaanse soogdiereEienaamDrakensbergeWeervoorspellingHemelvaartsdagKlankTennisBedryfstelsel (inligtingstegnologie)KatoenSlawernyBlack SashPubliekBeeldspraakKaapstadInstagramKlimaatveranderingBrandmondsindroomLys van Afrikaanse rolprentePikkewynKunsmatige algemene intelligensieJeuksiekteCheslin KolbeTemperatuurTrekarbeidBysteekHoenderKortverhaalDieregeluideMaatskappyMateriaalDawidD.J. OppermanPlaattektoniekSilwerWoordNasionale VrouedagPenisNoord-Sotho (taal)JakobMidde-OosteErektiele disfunksiePlae van EgipteGroot-VisrivierLeestekenProteïenKunsNasiebouLys van Afrikaanse televisiereekseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BestaansboerderyEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaJohannesburgHeelgetalUnited Democratic FrontHaasVloeistofRefentse MorakeEugenetikaErfenishulpbronEiffeltoringSteenkoolGreen PornoMetafoorAnale seks🡆 More