Opoku Ware I

Opoku Ware I (1700-1750) was die Asantehene, of koning van die Asjanti.

Hy was van die Oyoko-clan van die voormalige Asjantiryk, wat dele van die hedendaagse Ghana beslaan het. Hy word beskou as die bouer van die ryk. Hy het die grense uitgebrei en ’n groot deel van die hedendaagse Ghana verower.

Hy was getroud en het twee kinders, Adusei Atwenewa en Adusei Kra, gehad.

Tydens sy bewind as koning, wat geduur het van 1720 (volgens sommige bronne 1718, toe hy die weermag teen die Akanstaat van die Akyem aangevoer het) tot met sy dood in 1750, het hy oorlog teen nog ’n Akanstaat, Bono, gevoer en hulle teen 1723 verslaan. Tussen 1741 en 1744 het hy ook ’n paar oorloë gewen.

Verwysings

Skakels

  • Opoku Ware I  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AsjantirykGhana

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HaaieKriekKoringProvinsies van Suid-AfrikaProteïenBeaufortskaalSaartjie BaartmanMaanReg tot ‘n gesonde omgewingLeer (stof)WaterbesoedelingSonkragJodeNatuurrampBlourokkeBosluisbytkoorsKeelseerTweede WêreldoorlogOorstromingVaginaJakarandaXenofobieEwenaarSuurEugenetikaGeestesgesondheidNarsismeAfrikaners is plesierigLenteOligopolieLandbouKongo-krisisMarco PoloNag van die lang messeKunsmatige algemene intelligensieTamatieBosvarkLys van kinderspeletjiesVoëlgriepCleopatra VIIDeelwoordGemeenskapSuiwelprodukOogproblemeHokkieVerenigde KoninkrykVuurtorings van Suid-AfrikaNoord-KaapAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVaginale kankerMarie AntoinetteGoogle MapsKoorsblaarBelastingOutismeMaselsBoesmanNatriumVerkoueGeweldSeevlakGlobaliseringMynbouDriedimensioneelGevolge van aardverwarming op oseaneKankerVoegwoordAsjantirykTuisbladGeslagsgelykheidPad na jou hartSeekatWerkwoordToekoms van die AardeKoppeltekenChloor🡆 More