Détente

Détente, ook bekend as afkoelingspolitiek, ontladingspolitiek of ontspanningspolitiek, is die opklaring of ontknoping van geagiteerde, gelade verhoudinge, veral in 'n politieke situasie.

Die term word dikwels gebruik met verwysing na die algemene opklaring van betrekkinge tussen die Sowjetunie en die Verenigde State in die 1970's, 'n ontdooiing op 'n tydstip byna in die midde van die Koue Oorlog. In die Sowjetunie, was détente bekend as разрядка ("razryadka", d.w.s. ontspanning, ontlading). Détente is 'n alternatiewe strategie vir terugrol, die strategie van aftakeling van 'n vyandstaat, en inperking, 'n beleid van walgooi teen, en isolering van die vyandelike uitbreiding.

Tags:

Koue OorlogSowjetunieVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RoesThomas EdisonWiskundeWinnie Madikizela-MandelaPornografiese akteurLongSportToekoms van die AardeHoofstadByung-Chul HanWikipediaMantisAtleetvoetTegnologieBreinvliesontstekingBernice WestPersKarnivoorNasionale VrouedagOlimpiese SomerspeleBruto binnelandse produkSonja HerholdtFabelRekeningkundeAntoniemJohan VorsterWalvisVlekvrye staalLys van medisinale kruiePolisieWolkMandalaDansOopbroninhoudVerkleinwoordDonkieKasteel die Goeie HoopDachshundTandbederfNasionale VrouemonumentHartXenofobieHondMenslike skeletCeresKaapse VlakteMetafoorInligtingVerkragtingEskomDeelteken en umlautLys van NG gemeentesEben EtzebethAnale seksAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMasturbasieMusiekVoornaamwoordOnderhandelinge om apartheid te beëindigJohannes MeintjesKomplementêre kleureLetsiteleHeuningbySeksualiteitHernubare energieXhosasMateriaalSlag van Cuito CuanavaleInflasieDiarreeJazzSterMorfologie (taalkunde)ArabiesAardverwarmingProteïen🡆 More