Online Mendelian Inheritance In Man

Online Mendelian Inheritance in Man (OMIM) is ’n databasis wat al die bekende siektes met ’n genetiese komponent lys en hulle, waar moontlik, verbind met die relevante gene in die menslike genoom.

Dit verskaf ook verwysings vir verdere navorsing en instrumente vir genoom-ontleding van ’n geen in die katalogus.

OMIM is een van die databasisse in die Amerikaanse National Center for Biotechnology Information (NCBI). Dit is deel van ’n groter databasis met die naam Entrez, wat inligting verskaf oor gene, chromosoomligging en DNS- en proteïensekwensies.

Verwysings

Tags:

GeenGenoom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatJohnny RapidKaapstadse waterkrisis 2015-2018OorstromingApartheidEwenaarNetbalKolitisRekeningkundeTermietMarsSendelingposisieBetonNarsistiese persoonlikheidsteuringHidroulikaBestaansboerderyBybelBerilliumXenofobieAardrykskundeGriekwa-AfrikaansSeekoeiYouTubeBeroertePuntKrokodilKasteel die Goeie HoopKameelperdLetterlike en figuurlike taalgebruikBruce FordyceLandbouSelfstandige naamwoordOntdekking van goud in Suid-AfrikaNederlandNeo-NazismeMusieksimboleOmtrek, oppervlakte en volumeKrimpvarkieArmoedeverligtingLeah van NiekerkJapanAfrikaanse taalleerFluoorNaaldekokerDelft, KaapstadMierLeierAardeSlangDansVlieënde HollanderAnale seksKoorsSpeelkaartGordelroosLys van kinderspeletjiesJudaïsmeVerkragtingGeografie van Suid-AfrikaFiela se kindNeurenberg-verhoreSlimfoonMickey MuisMadison IvyBTWVioolWaterkringloopAnrich HerbstDie Stem van Suid-AfrikaKalsiumChatGPTSanskritMikro-ekonomieHector PietersonKoos du PlessisGriepGeskiedenis (vakgebied)Kommunikasie🡆 More