Hierdie artikel behoort versmelt te word met Omtrek.Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!Indien altwee gekoppel is, sien hier.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hierdie artikel behoort versmelt te word met Oppervlakte.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.
Omtrek: Die afstand rondom/om die buiterande van ’n vorm.
Oppervlakte: Die ruimte wat ’n vorm dek.
Volume: Die hoeveelheid spasie wat ’n voorwerp inneem. Dit word ook kapasiteit of inhoud genoem.
Buite oppervlakte: Die totale oppervlakte van al die vlakke van ’n voorwerp.
Omtrek: Tel al die sye se lengtes bymekaar
Oppervlakte: Lengte × Breedte
Volume: Lengte × Breedte × Hoogte
Omtrek
Oppervlak
Hier volg die oppervlak en volume van 'n sfeer.
Oppervlak
Volume
Vir die afleiding van die formule vir die volume van 'n sfeer, kyk Derivation of Formula for Volume of the Sphere by Integration.
Hier volg die oppervlak en volume van 'n koepel.
Horisontale koepel
Vertikale koepel
Hier volg die oppervlak en volume van 'n silinder.
Oppervlak
Slegs die silindergedeelte
Omtrek maal hoogte:
Ingesluit die bo en onderkant:
Volume
Volume van elliptiese silinder
Hier volg die oppervlak en volume van 'n keël.
Oppervlak
Waar die lengte is van die skuins sy van die keël.
Volume
ofː
Waar en die radius en hoogte van die klein keël is.
Omtrek = 3 cm + 3 cm + 1.5cm + 3.5cm + 3 cm + 1 cm + 2 cm = 17cm
Vorm A kan of getel word, byvoorbeeld: Vorm A bestaan uit 6 vierkante, dus kan ons sê dat vorm A uit 6 vierkante eenhede bestaan.
Wanneer ons vorm A met die formule uitwerk, vermenigvuldig ons die Lengte met die Breedte, dus 3 cm X 2 cm = 6 cm² (LW: Die klein ² beteken ‘vierkante’ sentimeter).
Vorm B bestaan uit 4 X 1 cm by 1 cm blokke, dus is die oppervlakte 4 vierkante eenhede, of
L X B
Vorm C = 10 vierkantige blokke, dus is die oppervlakte 10 vierkante eenhede, of
L X B
Vorm D = 12 vierkante eenhede, of
L X B
Die bogenoemde vorm se volume kan uitgewerk word deur die blokke te tel, byvoorbeeld: Die voorste ry het nege blokke, agter ry een is twee identiese rye. Dit beteken ry een het nege blokke, ry twee het nege blokke en ry drie het nege blokke, dus is die volume van die bogenoemde vorm 27 vierkante eenhede.
Wanneer ons bogenoemde vorm met die formule uitwerk, vermenigvuldig ons die Lengte, Breedte en Hoogte met mekaar, dus 3 cm X 3 cm X 3 cm = 27 cm³ (LW: Die klein ³ beteken ‘kubieke sentimeter).
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Omtrek, oppervlakte en volume, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.