Oclc

OCLC (Engels vir: Online Computer Library Center, Inc.) is 'n biblioteekdiens en navorsingsorganisasie wat mense help om inligting meer geredelik te bekom en kostes te verminder.

Dit is op 6 Julie 1967 as die nie-winsgewende organisasie Ohio College Library Center geregistreer. 72 000 biblioteke in 86 lande gebruik OCLC se dienste om materiaal te soek en te stoor. Die organisasie is deur Fred Kilgour gestig en hulle hoofkantoor is in Dublin, Ohio in die VSA geleë.

Oclc
Skip Prichard, direkteur van OCLC sedert 2013, in Kaapstad

Verwysings

Tags:

BiblioteekEngelsOhioVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WolkDepressie (gemoedstoestand)Tienie HollowaySteve BikoMIVVerantwoordelikheidStereotipeSkildklierVrugbaarheidMenstruasieKunsmatige intelligensieBronsSlimfoonJan van RiebeeckKlein-KarooRenaissanceMaroela MediaKoos BekkerPolitieke partyNederduitse Gereformeerde KerkVormKappie (skryfteken)VoortrekkermonumentKrugerwildtuinKevin RuddAfkortingGoogle MapsEwenaarSaartjie BaartmanVolstruisLangste woordCorioliskragKolonialismeErosietipesFabelMorfeemHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMonumentSinoniemAfvalbestuurVulvaNierVerkragtingPiesangLys van myne in Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)Digitale en analogiese tydMarsLys van Griekse mitologiese figureAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAlliterasieAngssteuringHeks van HexrivierLieweheersbesieLys van Suid-Afrikaanse skrywersAB de VilliersXhosaPeriodieke tabelBiodiversiteitGeldMynbouVlinderGemeenskapRekeningkundeBruce FordyceAborsie in Suid-AfrikaKriekKatherine JohnsonWitbloedselJesus van NasaretLys van veltoestandeSleutel (musiek)Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaars🡆 More