North British Locomotive Company

Die North British Locomotive Company (NBL, NB Loco of North British) is geskep in 1903 deur die samesmelting van drie Glasgowse lokomotiefvervaardigingsmaatskappye; Sharp, Stewart and Company (Atlaswerke), Neilson, Reid and Company (Hyde Parkwerke) en Dubs and Company (Queens Parkwerke), dit skep toe die grootste lokomotiefproduksiemaatskappy in Europa en die Britse Ryk.

North British Locomotive Company
North British Locomotive Company
Tipe Privaat
Gestig 1903
Hoofkantoor Springburn, Glasgow, SkotlandVerenigde Koninkryk
SleutelpersoneWilliam Lorimer (voorsitter)
Sir Hugh Reid (Besturende Direkteur)
IndustrieSpoorvervoer
ProdukteLokomotiewe
Werknemers8 000 (1907)
2 658 (1960)
Ontbind1962

Die belangrikste fabrieke was geleë op die naburige Atlas- en Hyde Parkwerke in sentrale Springburn, sowel as die Queens Parkwerke in Polmadie. 'n Nuwe sentrale administratiewe- en tekenkantoor is vir die gekombineerde maatskappy oorkant die pad van die Hyde Parkwerke in Flemingtonstraat deur James Miller gebou in 1909.

Die twee ander spoorwegwerke in Springburn was St. Rollox spoorwegwerke van Caledonian Railway en Cowlairs spoorwegwerke, destyds deur die North British Railway besit.

In 1918 het NBL ook die eerste prototipe van die Anglo-Amerikaanse Merk VIII-slagveldtenk vir die geallieerde magte gebou, maar na die wapenstilstand het dit nooit produksie bereik nie.


Tags:

Britse RykEuropa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaapAarde se atmosfeerJansenvilleSkynprivaatnetwerkKarooWoestynStadBernice WestKameelperdNasionalismeKunstenaarDikdermMonopolyKommaSpreeuBywoordVeerKinderregteRobbeneilandVrystaatKonjunktivitisJo BlackLys van musiekinstrumentePubliekGasVerkoueSteve BikoLatynVoortrekkersKultuurVoedingDelft, KaapstadMeeueMorfeemVerenigde State van AmerikaVoorvoegselAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKriekLeierKlimaatsverandering in Suid-AfrikaStudievaardighedeYsbeerHeelgetalNG gemeente JansenvilleAfrikaOligopoliePropagandaAlkoholismeSharpeville-slagtingRina HugoVlinderKoolstofSmeltpuntSkilpadAnale seksBoerboelEskomHorlosieGeslagsgelykheidVormSiekteAborsie in Suid-AfrikaFrankrykCorioliskragSekondêre sektor van die ekonomieJewgeni PrigozjinStaatstoelaeE-posLoodOlimpiese Somerspele 2012HoofletterMonopolieSoogdierNazi-Duitsland🡆 More