Newfoundland En Labrador

Newfoundland en Labrador (Engels: Newfoundland and Labrador , Frans: Terre-Neuve-et-Labrador) is die mees oostelike van Kanada se tien provinsies.

Terre-Neuve-et-Labrador
Newfoundland and Labrador
Newfoundland en Labrador
Vlag Landswapen
(Vlag van Newfoundland en Labrador) (Landswapen van Newfoundland en Labrador)
Leuse : Quaerite Primum Regnum Dei
Newfoundland En Labrador
Ander provinsies en gebiede van Kanada
Land Newfoundland En Labrador Kanada
Hoofstad St. John's
47°35′N 52°41′W / 47.583°N 52.683°W / 47.583; -52.683
Grootste stad St. John's
Goewerneur-generaal Judy Foote
Eerste Minister Andrew Furey (Liberal)
Oppervlakte 405 720 km²
 - Land 373 872 vk km
 - Water 31 340 vk km (7,7%)
Bevolking (2021)
 - Totaal 510 550 inw.
 - Digtheid 1,37 inw./vk km
Toelating tot die Kanadese Federasie
 - Datum 31 Maart 1949
Verteenwoordiging in die Parlement
 - Parlement 7
 - Senaat 6
Posafkorting NL
Voorsetsel by poskode A
Tydsone UTC -3,5
Internet-domein .nl.ca

Die provinsie, wat uit die eiland Newfoundland en die gebied Labrador op die vasteland bestaan, was die laaste provinsie wat in 1949 onder die oorspronklike naam Newfoundland by die Kanadese Federasie aangesluit het. Die provinsiale regering het egter reeds vanaf 1964 na homself as die "Regering van Newfoundland en Labrador" verwys, en op 6 Desember 2001 is die Grondwet van Kanada gewysig om "Newfoundland and Labrador" as die nuwe amptelike naam van die provinsie te bekragtig. In die omgangstaal verwys Kanadese nogtans gewoonlik na die provinsie as "Newfoundland" en na die vastelandse gebied as "Labrador".

Sien ook

Tags:

EngelsFransKanada

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ReënvalbepalingToerismeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAardedagTekstielKasteroliePinksterAnrich HerbstTrekarbeidSamestellende afleidingDirekte en Indirekte redeHolocaustErns GrundlingAfrikaansMielieBokmakierieAfro-AmerikanersBoor (element)VratHemelvaartsdagMosesVulvaNierWerkersdagSinoniemRieldansMadison IvyWhatsAppGroot vyfOorstromingNarsismePeriodieke tabelLys van nedersettings in Suid-AfrikaWikimedia-stigtingHeks van HexrivierLongontstekingXenofobieKlimaatKaapse florarykWolfTylaKappie (skryfteken)Genitale vratSuid-Afrikaanse randKasteel die Goeie HoopOnderhoudOlifantKommunismeBeesBybelSportBek-en-klouseerRooikatWetenskapKarakteriseringDeelteken en umlautLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)HemelBesemBlack SashLys van Afrikaanse digtersMiddeloorontstekingRonelda KamferYstervarkAppelMetaalWes-Kaap22 AprilOnse VaderGoogle MapsLimpopo (rivier)Geskiedenis van erotiese afbeeldingsVisWitbloedsel🡆 More