Labrador Retriever

Die Labrador retriever of kortweg Labrador is 'n honderas wat afkomstig is uit Newfoundland en Labrador, en afstam van die St.

Johns-hond. Hierdie ras is vanaf die middel van die 19de eeu in Engeland met 'n aantal ander rasse, soos die Gordon setter, die spaniël, die Flatcoated retriever en die Chesapeake Bayretriever, gekruis. ('n Ander naam vir retriever is apporteerhond, dit wil sê 'n hond wat 'n gegooide voorwerp gaan haal en terugbring wanneer hy só geleer word.)

Labrador Retriever
Labrador Retriever
'n Geel Labrador Retriever
Ander nameLabrador
Alledaagse bynameLab
OorsprongVerenigde Koninkryk & Kanada
GrondrasSt. John's water dog
Kenmerke
Massa Reun 65-80 lb
Teef 55-70 lb
Pels Glad, kort, dig en reguit
Kleur Swart, sjokolade, of geel tot vosrooi
Werpsels 5–10 hondjies (gem: 7.6)
Lewensduur 12–13 jaar
Klassifikasiestandaarde
FCI Group FCI Retriever, Flushing Dog and Water Dog Group, Section 1 Retrievers #122 standaard
AKC Sporting standaard
ANKC Group 3 (Gundogs) standaard
CKC Group 1 – Sporting standaard
KC (UK) Gundog standaard
NZKC Gundogs standaard
UKC Gun Dog standaard
NotasProvinsiale soogdier van Labrador
Hond (Canis lupus familiaris)
Labrador Retriever
'n Wit Labrador retriever
Labrador Retriever
'n Bruin Labrador retriever

Die St. Johns-hond word deur die Eskimo's gebruik om vis te vang, terwyl die labrador geteel word vir eendejag en vir jag in moerasagtige gebiede. Die retriever het eenvoudige swemvliese tussen die tone.

Uiterlike voorkoms

Die labrador het 'n dik pels met 'n waterafwerende onderpels. Die pels het weinig versorging nodig en eenmaal per week se borsel is genoeg.

Die labrador-reune word 55 tot 57 sentimeter hoog terwyl die tewe 54 tot 56 sentimeter hoog word. 'n Labrador weeg omtrent 35 kilogram.

Opvoeding

As gevolg van die labrador retriever se intelligensie en leergierigheid is dit maklik om hom op te voed en te leer.

Gebruik

In die jongste jare word labrador retrievers dikwels as begeleidingshonde vir blindes ingespan.

Verwysings

Tags:

Labrador Retriever Uiterlike voorkomsLabrador Retriever OpvoedingLabrador Retriever GebruikLabrador Retriever VerwysingsLabrador Retriever19de eeuEngelandHondNewfoundland en Labrador

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese sektorSoogdierLys van musiekinstrumenteBrugJanie du PlessisTuisbladAnale seksLettergreepManie JacksonDie GelofteMeningsverskil oor aardverwarmingDrinkwatervoorsieningPêrelRuslandLys van Suider-Afrikaanse soogdiereCSSSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GeweldWater (molekuul)DieregeluideAfrikaanse TaalmonumentAfrikaansFrankrykOutismeKletsrymKunsmatige algemene intelligensieSoweto-opstandYstertydperkVlag van Suid-AfrikaMaatskaplike verantwoordelikheidJakobWayde van NiekerkInflasieMauritiusNemunasOnderwysJan CombrinkEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDiskriminasiePaarl GimnasiumDeon MeyerBeesvleisReg tot ‘n gesonde omgewingRenteEugenetikaKoringByvoeglike naamwoordKlein vyf diereAnale kankerOnderwys in Suid-AfrikaKaliforniëOnderwerp (taalkunde)HoofkarakterRooilipslangBuffelLionel PetersonTranspirasieBorskankerVaginale kankerTelwoordOnse VaderVarkOmtrek, oppervlakte en volumeBergen-Belsen-konsentrasiekampJan van HunksRepubliek van Zoid AfrikaSteentydperkBetonSprokieSpinnekopMaagLys van Afrikaanse skrywersTandbederfMarkenRicus NelWêreld- Ekonomiese Forum🡆 More