Hererospekvreter

Die Hererospekvreter (Namibornis herero) is 'n amper-endemiese, skaars standvoël in droë, yl beboste, heuwelagtige, klipperige streke van Sentraal- en Noord-Namibië.

Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 17 cm groot en weeg 23 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Herero Chat.

Hererospekvreter
Hererospekvreter
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Namibornis

Bradfield, 1935
Spesie:
N. herero
Binomiale naam
Namibornis herero
(Meyer de Schauensee, 1931)

Dit is die enigste spesie in die genus Namibornis, wat aan die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. Die genus is dus 'n Monotipiese takson.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksLys van bekende Suid-AfrikanersEerste WêreldoorlogLongLys van veltoestandeVoedselkettingKarpaletonnelsindroomEkonomiese sektorKonsentrasiekampKlein gekolde katJohannes MeintjesPersoonlikheidKindermishandelingAborsieWes-KaapMonopolyLabia (geslagsdele)KultuurSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AssonansieVars waterGedigSias ReineckeLimfvatstelselWeer (meteorologie)Heidelberg, GautengKaapstadLidwoordAartappelXHTMLWillie JoubertSonkragGrondwetWikiStaalVaginale kankerTweede WêreldoorlogBeroerteSout (chemiese stof)Waterbesparing in Suid-AfrikaOntwikkelende landBrandstofLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAngolese BurgeroorlogLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDierMenstruasieRooibloedselGasLys van Afrikaanse skrywersSimboolWet op Bantoe-onderwysArmoedeverligtingSeekoeiNatriumSwitserlandLys van nedersettings in Suid-AfrikaKnysnaMadison IvyFranse RewolusieSpinnekopDesmond TutuC.J. LangenhovenAvbobVerkragtingMaroela MediaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AluminiumBloeddrukDonderstormSwart menseDrinkwatervoorsieningVigsSwemWaterkringloopProvinsies van Suid-Afrika🡆 More