Ng Gemeente Quellerina

Die NG gemeente Quellerina is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1976. Die kerkgebou is geleë by Langelaan 81, Quellerina, Florida, Gauteng. In 2013 was die leraars dr. J.H.G. Gous en ds. H.F.J. Theart, terwyl prof. J.A. du Rand ’n termynleraar was. Daar was in daardie jaar 253 doop- en 1 036 belydende lidmate.

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Google MapsHadjVermaakEngelandAarde se atmosfeerNazi-DuitslandMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaPenisHATABrittany Ashton HolmesAppendiksMiddeleeuse kookkunsWikiWoordeboekNarsistiese persoonlikheidsteuringYsterReënspinnekopWêrelderfenisgebiedDeon Groot1991Luxemburg (provinsie)DierMynbouRadioOogproblemeGeorge BallotKommunismeGotenburgTweede VryheidsoorlogKoue OorlogProstaatklierNaaktheidFamilie (verwantskap)Antieke EgipteLikkewaanMasturbasieAntoniemIslamMenslike skeletAfrikaanse woordelys en spelreëlsBreinvliesontstekingGoudVolksbevrydingsleërTuisbladMin ShawWhatsApp2024 Japannese Grand PrixHartaanvalSpelerposisies in rugbyKlankverskynselsOorkruipersSweedsAnrich HerbstMuishondKolonoskopieAasblomPaaseierPesachMaroela MediaMusieksimboleStapelvoedselChanette PaulChris BlignautNuwe TestamentProvinsies van Suid-AfrikaSteve BikoSpaanse trappeEkologieRosettasteenHeilige SaterdagBorskankerSpekboomLiefde🡆 More