1906 Ngr Klas N 4-6-2T

Die Natalse Regerinspoorweë (NGR) Klas H 4-6-2T lokomotief van 1906 is 'n Suid-Afrikaanse smalspoor tenklokomotief wat in die eerste dekade van die twintigste eeu in die Natalkolonie ontwerp is.

NGR Klas N 4-6-2T 1906
Suid-Afrikaanse NG 4-6-2T 1906
1906 Ngr Klas N 4-6-2T
NGR Klas N 4-6-2T no. 2
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Natalse Regeringspoorweë
Vervaardiger Hunslet Engine Company
Serienommer 892-893
Klas NGR: Klas N
Vervaardig 1906
Aantal gebou 2
Bouspesifikasies
Konfigurasie 4-6-2T "Pacific"
Spoorbreedte 610mm (2 vt 0 dm)
Voorwielomtrek 457 mm (18 dm)
Dryfwielomtrek 762 mm (30 dm)
Agterwielomtrek 508 mm (20 dm)
Wielbasis 5,182 m Totaal
1,067 m boegie
1,753 m koppeling
Lengte 7,328 m oor koppelaars
Hoogte 2,858 m
Raamwerk Platraam
Asbelasting 5,6 t op die vierde drywer
Lokomotiefmassa 24,3 t
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 760 kg
Waterkapasiteit 3 400 liter
Stoomketeldruk 1140 kPa
Vuurroosteroppervlak 1,022 m2
Silinders Twee
Silindergrootte 292 mm (1112 dm) boor
381 mm (15 dm) slag
Klepwerk Walschaerts
Werkverrigting
Trekkrag Teen 75% keteldruk
36 kN
Diensgeskiedenis
Gebruiker Natalse Regeringspoorweë
Suid-Afrikaanse Spoorweë
Moçâmedes Spoorweë
Aantal in klas 2
Vlootnommer(s) NGR: 1,2 SAS: NG1, NG2
Afleweringsdatum 1906
Eerste tog 1906
Onttrekkingsdatum 1915

In April 1906 is twee 4-6-2T tenklokomotiewe deur die NGR tussen Estcourt en Weenen in diens gestel. Hulle kry die nommers "NG1" en "NG2" en is as klas "N"-lokomotiewe geklassifiseer. Toe die lokomotiewe na die Suid-Afrikaanse Spoorweë oorgedra is, is hulle nie geklassifiseer nie, maar hulle het hul nommers behou. In 1915 is die lokomotiewe aan die Moçâmedes Spoorweë van Portugees-Wes-Afrika (Angola) verkoop.

Notas

Verwysings


Tags:

LokomotiefNatal (kolonie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Uitwerking van klimaatsveranderingSeksuele opwekkingMiskruierVarkgriepLien se lankstaanskoeneSkilpadAardeKatNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOnderhandelinge om apartheid te beëindigWêreld- Ekonomiese ForumToestand van materieVoedingWhatsAppAardbewingWet op Bantoe-onderwysVincent van GoghTaalByung-Chul HanMahatma GandhiKankerHerfsDonkieAardverwarmingAppendiksSelfmoordReënMiddelmisbruikNoord-KaapElon MuskOudtshoornHandré PollardNarsismeWerkloosheidReg tot ‘n gesonde omgewingLys van Kaapstad se voorstedeAartappelBek-en-klouseerErica BoyerLys van Afrikaanse skrywersMaagLDistrik SesDigvormBrongitisBloutongsiekteRob HersovLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaChristiaan Frederik BeyersStollingsgesteentePaasfeesRenosterEerste WêreldoorlogKindersiektesBeaufortskaalPoesMantisAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNatuurbewaringSinoniemDurbanOntwerpMetafoorLetterlike en figuurlike taalgebruikGoogleRookgewoonteGrondwetSoweto-opstandWisselkoersDikdermMierBedryfstelsel (inligtingstegnologie)SwangerskapJeugdagMaagsweerGreen Porno🡆 More