Estcourt

Estcourt is 'n dorp in die weste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Die dorp lê 1 196 m bo seevlak in die heuwelagtige landskap wat die meeste van die KwaZulu-Natal Middeland oorheers. Die Drakensberg lê ongeveer 40 km wes van die dorp. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 22 000 gehad.

Estcourt
Estcourt se spoorwegstasie
Estcourt se spoorwegstasie
Estcourt is in KwaZulu-Natal
Estcourt
Estcourt
Estcourt Estcourt se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°0′0″S 29°53′0″O / 29.00000°S 29.88333°O / -29.00000; 29.88333 29°53′0″O / 29.00000°S 29.88333°O / -29.00000; 29.88333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUthukela
MunisipaliteitUmtshezi
Stigting1848
Oppervlak
 • Totaal60,74 km2 (23,45 vk. myl)
Hoogte
1 196 m (3 924 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal22 071
 • Digtheid363/km2 (940/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.3%
 • Indiërs/Asiërs20.5%
 • Bruin mense4.4%
 • Swart mense68.8%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Zoeloe 60.9%
 • Engels 31.9%
 • Afrikaans 2.4%
 • Ndebele 1.1%
 • Ander 3.7%
Poskode (strate)
3310
Poskode (posbusse)
3310
Skakelkode036

Geskiedenis

Toe die pad vanaf Durban na Johannesburg nog net 'n ou waspoorpad was het die pad die Boesmansrivier hier by die drif naby Estcourt oorgesteek. Gou het 'n herberg en 'n winkel verrys gevolg deur 'n smidswinkel. In die 1840's is 'n militêre pos bygevoeg. 'n Dorp is hier by die drif uitgelê op 7 Januarie 1848 en was eers bekend as Boemansdrif. In 1863 is die dorp tot Escourt herdoop ter ere van Thomas Escourt.

In 1873, na die opstand van Langalibalele, was Fort Durnford net bo die Boesmansrivierdrif gebou. Deesdae is die fort 'n museum.

Distrik

Die distrik is 3 550 km2 groot, waterryk en is goeie bees- en suiwelwêreld. Mielies is die belangrikste gewas wat verbou word. Daar is 'n groot varkverwerkings- en verskeie ander vervaardigingsaanlegte in die dorp.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Estcourt GeskiedenisEstcourt DistrikEstcourt Sien ookEstcourt VerwysingsEstcourt BronneEstcourtDrakensbergKwaZulu-NatalKwaZulu-Natal MiddelandSeevlakSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfieLys van visseKlimaatSuikersiekteBergpredikasieEugenetikaUilSuid-Afrikaanse PolisiediensNeurenberg-verhoreRoland GarrosVoegwoordMusieksimboleRob HersovVerenigde State van AmerikaArendPornVerdampingKaliumSarah Rose KarrEkonomieRolprent20ste eeuDuitsRMS TitanicOnderhandelinge om apartheid te beëindigMaanLegendeVoedingLys van Afrikaanse rolprenteVideoSeptimius FundVaginale kankerJan BloukaasGroot GatAnneli van RooyenAfrikanernasionalismeProstaatklierLemoenduifDulcie van den BerghLeeuSpelerposisies in rugbyAdolf HitlerBipolêre gemoedsteuringRon Thompson (akteur)SelfoonPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPoolsPerdVerkleurmannetjiePornografieRenosterBrandmondsindroomSeksualiteitKlem-in-die-kaakKommunismeBurgerregteJaco JacobsSmall HandsDinosourusNiersteenMadison IvyWortelKankerKunsmatige intelligensieDeelwoordMensKanadaRooms-Katolieke KerkMenseregteHolocaustMusiekNarsismeVolstruisWiskundige terminologiePierre GaslyNiemetaalAkroniemWerkwoordByeboerdery🡆 More