Mpeg-2 Oudio Laag 3

MPEG-2 Oudio Laag 3 (mp3PRO), (engels: MPEG-2 Audio Layer 3) is die nuwe formaat, wat 'n konsekwente verdere ontwikkeling meegebring het en omtrent 50% dataspasie benodig vir dieselfde kwaliteit gehalte en terugkompatiebel is.

MPEG-2 Oudio Laag 3 (mp3PRO)

Dit beteken dat mp3PRO lêers sonder probleme deur ouer produkte wat slegs die gewone (oorspronklike) MP3-formaat ondersteun teruggespeel kan word.

Indien 'n mp3PRO-lêer ook deur 'n mp3PRO afspeler teruggespeel word, sal dit die volle spektrum klank bied wat heelwat beter is as die MP3-standaard. Dit is ook 'n stroomformaat (streaming format).

Gratis sagteware

Thomson mp3PRO Opnemer/Speler Geargiveer 2 November 2007 op Wayback Machine mp3PRO-sone

Thomson mp3PRO Opnemer/Speler Geargiveer 5 Maart 2016 op Wayback Machine

Eksterne Internet skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Beëdigde verklaringSuid-Afrikaanse pondLipblommeSeksueel oordraagbare infeksieLeon KrugerSamestellingObesiteitBakterieKunstenaarBloukraanvoëlSpinnekopGeskiedenis van erotiese afbeeldingsRandy BooneTelegrafieOutismeHoofpynLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierDiplopodaPoësieEjakulasieBroodbomeHepatitis BAntonio GiovinazziNierversakingIngrid JonkerStuifmeelAlliterasieGewone dikkopIntelligensieMarie PentzTom Weston-JonesCristiano RonaldoAkuut-aksenttekenBuffelGqeberhaAgapantFrankfurt SkoolMaría KodamaNiersteenKraaifonteinDieretuinNoorweëAnusKennisRiley VoelkelOu TestamentPaddaGregoriaanse kalenderSuider-Afrikaanse ietermagogLys van lande volgens bevolkingCarles PuigdemontBambi WoodsJaco JacobsMadison IvyKewerImogen BaileyDieregeluideSydoringJazzDesimale breukeEdward Higgins WhiteTuberkulosePampoentjiesSoogdierRod AlexanderIngenieursweseBloeddrukToutologie (stylfiguur)AsteroïdeVangueriopsis longifloraKleinkolmuskeljaatkatOos-KaapBesproeiingKlankverskynselsRumatiek🡆 More