Moulouya

Die sowat 600 km lange Moulouya (ook Wadi al-Muluyah kortweg.

Muluja genoem) is 'n Noord-Afrika rivier in Marokko.

Moulouya
Monding van die Moulouya in die Middellandse See.
Monding van die Moulouya in die Middellandse See.
Monding van die Moulouya in die Middellandse See.
Oorsprong Sentraal-Atlas
Monding Marokko,
Middellandse See
Stroomgebied Marokko
Lengte 600 km (966 myl)
Oorspronghoogte 1 835 m (6 019 voet)
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 50 m/s³ (82 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 74 000 km² (312 864 myl²)

Dit verdeel die Atlasgebergte in die helfte met die Sentraal-Atlas in die weste en die Plato van die Sjots en die Tellatlasbergreeks in die ooste. Dit onspring ongeveer in die middel van Marokko tussen die twee bergreekse Sentraal-Atlas en Groot-Atlas, en mond slegs sowat 300 kilometer oos in die Straat van Gibraltar in die westelike Middellandse See uit.

Tags:

MarokkoNoord-AfrikaRivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloeddrukPerdebyeInternetAtriale fibrillasieKhoikhoiRefleksieSeksuele opwekkingPseudowetenskapProteïenLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVars waterHondBewussynSuiwelprodukChristendomToerismeRob HersovJoodse kalenderAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePiesangXenofobie in Suid-AfrikaPapierAngssteuringLys van politieke partye in Suid-AfrikaMateriaalVersoeningsdagSwawelVoortrekkersLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLys van Suid-Afrikaanse musikanteGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaGriekwa-AfrikaansDurban16 NovemberAppel (sanger)LondenPlae van EgipteMangelontstekingDuitse maselsLoodJaco JacobsEugenetikaBladwisselendBosluisbytkoorsNamakwalandBerghaanBruin huisslangOrtopedieHeupvervangingOm-te-infinitiefkonstruksieCorioliskragNiemetaalEkonomie van Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopPlastiekCradock-4Suid-AfrikaGawes van die Heilige GeesKoperLandbouEksponentCarike KeuzenkampChroniese siekteKonsentrasiekampEnkelvoudige sinShakaBalletBek-en-klouseerVolstruisNatuurrampVerlede tydWes-KaapMierAarverkalkingWerkloosheid🡆 More