Sentraal-Atlas

Die Sentraal-Atlas is 'n byna 500 kilometer lange, tot die Atlasgebergte in Noord-Afrika behorende, bergreeks in Marokko.

Sentraal-Atlas
Die gesamentlike Atlasgebergte topografies en polities
Sentraal-Atlas
Sidi Mhamed Ben Embarek

Noord daarvan lê 'n verder bergreeks, die Rif, terwyl die suide begrens word deur die Groot-Atlas. In die weste lê die hoofvestigings gebied van Marokko aan die kus van die Atlantiese Oseaan. Oos lê die Plato van die Sjots en die Tellatlasbergreeks waarvan dit deur die Moulouyarivier geskei is.

Dit is deurgaans bevolk. In besonder aan die westelike uitlope woon baie mense. So lê Fès 'n stad met knap meer as 1 000 000 (2004) inwoners aan die voet van die berge. In die bergreeks self is daar egter 'n aantal groterige stede.

Die hoogste piek is 3 737 meter bo seespieël.

 
Atlasgebergte

Tellatlas | Rif | Sentraal-Atlas | Groot-Atlas | Sahara-atlas | Antiatlas | Djebel Sarhro | Plato van die Sjots

Tags:

AtlasgebergteBergreeksMarokkoNoord-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuberkuloseMartin Luther King jr.AngolaChristendomBoereKoringSteve BikoSuid-AfrikaCalviniaHorlosieWhatsAppNagmaalReënspinnekopMaroela MediaKontinentVaginale kankerTydsoneVryheidsdagKoorsYsterDemi Lee MooreVaste stofSportSkilpadKlimaatveranderingHabitatGoudBlaarVolhoubare ontwikkelingWet op Bantoe-onderwysAtoomLangste woordDialoog in fiksieBotswanaDierFanie OlivierLimpopo (rivier)VormHemelvaartsdagLBakterieCorioliskragCovid-19-pandemieAfvalbestuurPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Nic de JagerKultuurGeslagsgelykheidEngelsHeelgetalInsekMenseregtedagMynbouGemeenskapsorganisasieHernubare energiePinksterNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaParysWatersuiweringLandbouBraaiIslamPornografiese akteurGeskiedenis van die BoererepubliekeBurgerregteWerkwoordGolf (fisika)InfeksieByvoeglike naamwoordNagapieLeonardo da VinciLiefdeEkonomiese sektor🡆 More