Monica Lewinsky: Amerikaanse aktivis en voormalige amptenaar van die Withuis

Monica Lewinsky (gebore op 23 Julie 1973 in San Francisco) is 'n Amerikaner van Joodse afkoms.

Sy is 'n voormalige amptenaar van die Withuis. Sy het opslae gemaak met haar erkenning dat sy 'n onbehoorlike verhouding met die destydse Amerikaanse president, Bill Clinton gehad het terwyl sy in 1995 en 1996 by die Withuis gewerk het. Die verhouding en nasleep daarvan staan as die Lewinsky-skandaal bekend.

Monica Lewinsky
Monica Lewinsky: Amerikaanse aktivis en voormalige amptenaar van die Withuis
Lewinsky in Mei 1997
Gebore
Monica Samille Lewinsky

23 Julie 1973 (1973-07-23) (50 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Amerikaner
BeroepRegeringsamptenaar,
entrepreneur,
TV-persoonlikheid,
aktivis
Bekend virLewinsky-skandaal

President Clinton het aanvanklik die bewerings onder eed ontken. Toe meer besonderhede oor die verhouding begin uitlek, het lede van die Republikeinse Party 'n afsettingsprosedure (impeachment) teen hom begin omdat hy onder eed gelieg het. Die afsetting is egter nie deur die Senaat aanvaar nie en Clinton kon sy termyn voltooi.

As gevolg van die skandaal het Lewinsky wêreldwyd beroemdheid verwerf. Sy het daarna by 'n verskeidenheid ondernemings betrokke geraak, onder andere die ontwerp van 'n reeks handsakke onder haar naam, advertensiewerk vir 'n dieetplan en werk as 'n TV-persoonlikheid. Daarna is sy na Londen om vir 'n meestersgraad in sielkunde te studeer.

Teenwoordig is sy ook 'n anti-bullebakaktivis.

Verwysings

Eksterne skakels



Tags:

197323 JulieBill ClintonJodePresident van die Verenigde StateSan FranciscoWithuis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Industriële RevolusieOrthopteraEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSwangerskapSelfieLimpopo (rivier)PaasfeesRekeningkundeDroomInfeksieInligtingByvoeglike naamwoordKappie (skryfteken)MaatskappyBreinvliesontstekingBloemfonteinBiodiversiteitLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBloedvergiftigingVoedingDonderstormDiarreePornografieKoeffisiënt en magswortelLys van bekende Suid-AfrikanersOntbossingDirekte en Indirekte redeVierde Industriële RevolusieStruktuur van die AardeJohn Samuel SchlesingerHulpwerkwoordPlae van EgipteRuan PienaarSekondêre sektor van die ekonomieSpreeuLeeuBeesPornografiese subgenresKaliumSuid-AfrikaRegverdige handelBoelieryKlavierVars waterSias ReineckeMobutu Sese SekoVerlede tydBrandmondsindroomKriekWaterstofHamburgerByung-Chul HanArmoedeverligtingMahatma GandhiSwart nasionalismeOnbemande vliegtuigVaginaWerkwoordMonopolyWetenskapWeermagAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeRosa ParksHaasPuntKernoorlogNierNatuurbewaringInsekLys van Suid-Afrikaanse skrywersKamoefleringGroepsgebiedewetWet op NaturellengrondCoca-ColaGriekwa-Afrikaans🡆 More