Mercedes-Benz B-Klas

Die Mercedes-Benz B-klas is 'n kompakte luukse motor wat deur die Duitse motorvervaardiger Mercedes-Benz vervaardig word.

Dit is in wese 'n vergrote A-klas waarvan sommige enjins behou is, maar kragtiger enjins is ook beskikbaar. Dit het dieselfde basiese veringstelsel.

Mercedes-Benz B-Klas   Mercedes-Benz B-klas
Mercedes-Benz B-Klas
Oorsig
Vervaardiger Daimler AG
Produksie 2005–huidig
Bakwerk en onderstel
Klas Kompakte sporttoermotor
Uitleg Voorenjin, voorwielaandrywing
Mercedes-Benz B-Klas  Tweede geslag B-klas
Mercedes-Benz B-Klas
Oorsig
Produksie 2011–2018
Modeljare 2012–2018
Montering Rastatt, Duitsland
Kecskemét, Hongarye
Ontwerper Mark Fetherston (2008)
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 5-deur luikrug
Platform Mercedes-Benz W246
Spesifikasies
Enjin(s) 1.6L I4
1.8L diesel I4
Ratkas 6-gang handrat
7-gang dubbelkoppelaar
Lengte 4359 mm
Breedte 1786 mm
Hoogte 1557 mm
Asafstand 2699 mm
Plek in geskiedenis
Variante Mercedes-Benz A-klas
Mercedes-Benz B-Klas  Derde geslag B-klas
Mercedes-Benz B-Klas
Oorsig
Produksie 2018–huidig
Modeljare 2019–huidig
Bakwerk en onderstel
Uitleg Voorenjin, voorwielaandrywing
Platform Mercedes-Benz W247
Spesifikasies
Enjin(s)
Ratkas
  • 6-gang handrat
  • 7-gang outomaties 7G-TRONIC (B 180, B 180 d, B 200, B 220, B 220 4MATIC, B 250 en B 250 4MATIC)
  • 8-gang DCT 8G-TRONIC (B 200 d en B 220 d)

Soos die A-klas, en in teenstelling met enige ander voertuig wat Mercedes bou of al gebou het, is die B-klas 'n voorwielaangedrewe voertuig. Mercedes-Benz beskryf die B-klas as 'n kompakte sporttoermotor in plaas van 'n luikrug of veeldoelige voertuig, soos sy R-klas, wat 'n grandsporttoermotor genoem word.

Die derde generasie B-klas is tydens die Paryse Internasionale Motorskou op 2 Oktober 2018 bekendgestel. Dit bied semi-outomatiese bestuur wat uit die S-klas verkry is.

Mercedes-Benz B-Klas
Agteraansig

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

DuitseMercedes-BenzMotorvoertuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OorMaanTrekklavierBrandRooms-Katolieke KerkKarooDemokrasiePenisverlengingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNic de JagerRooiwaterHemelvaartsdag2001KindermishandelingGroot TrekVoorsetselHipoteseSeksuele oriëntasieBuffelGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDokterPaddaOrale seksFranse RewolusieKartografieVraag en aanbodTweede VryheidsoorlogVeelvuldige skleroseAnne FrankLionel MessiSkildklierMensBruto binnelandse produkGasAl-Masdjid an-NabawiBywoordRandall WicombErosietipesWielLeah van NiekerkPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKonsonantBeesvleisVrouApostelLys van Suider-Afrikaanse soogdiereEllipstekenWiskundige terminologieOrlando, FloridaJaco JacobsCarike KeuzenkampWiki CommonsStaalApokriewe boekeMasturbasieByvoeglike naamwoordBrongitisGroot DepressieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van landeBeaufortskaalOmtrek, oppervlakte en volumeTekstielEngelsDriedimensioneelGeskiedenis (vakgebied)Anrich HerbstJuan Antonio VillacañasLetterkundeMelaatsheidOnderwysLys van Afrikaanse skrywersNaboomGlobaliseringSenuweestelselBorskanker🡆 More