Marcus Junius Brutus

Marcus Junius Brutus (85—42 v.C.) was ’n Romeinse senator.

Hy was die baasbrein agter die plan om Julius Caesar op 15 Maart 44 v.C te vermoor. Hy het vantevore by die slag van Pharsalus saam met Pompeius teen Caesar geveg, al het Pompeius Brutus se pa in twyfelagtige omstandighede doodgemaak. Ná die moord op Caesar lei hy die legioene van "bevryders" of "republikeine" teen die legioene van Octavianus en Marcus Antonius by die slag van Philippi. Dit loop egter op 'n nederlaag uit, waarna hy selfmoord pleeg.

Marcus Brutus
Marcus Junius Brutus
Borsbeeld van Marcus Brutus

Senator van die Romeinse Republiek
Ampstermyn
58 v.C. – 42 v.C.

Persoonlike besonderhede
Gebore 85 v.C.
Rome, Romeinse Republiek
Sterf 23 Oktober 42 v.C. (op 43)
Philippi, Macedonia
Religie Romeinse paganisme ((Cultus Deorum Romanorum))

Literatuur

Die welbekende frase "Et tu, Brute?" ("En jy, Brutus?") kom in Shakespeare se Julius Caesar-toneelstuk voor. Dit is die laaste woorde van Caesar voordat hy vermoor is. Die rede vir die uitspraak was dat Caesar hom as 'n vriend beskou het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

42 v.C.85 v.C.Augustus OctavianusJulius CaesarMarcus AntoniusPompeiusSelfmoord

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Atlantiese OseaanLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPuntKriekKamoefleringStaatstoelaeNeo-NazismeWetenskapHindoeïsmeGrondSeksuele stimulasieSweedsGasVoortrekkermonumentBrongitisN.P. van Wyk LouwPrimêre sektor van die ekonomieAnale seksNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOorstromingKunselementeVerlede tydMierKlimaatsverandering in Suid-AfrikaInsekSpringbokkeHartversakingMielieHeidelberg, GautengDie Stem van Suid-AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieKomplementêre kleureHoofkarakterSuid-Afrikaanse randKommaMaanWaterbesparing in Suid-AfrikaBaljuBruin huisslangStam (taalkunde)WiskundeSteenkool in Suid-AfrikaMonopolyToestand van materieNasionale VrouemonumentMeervoudDemokrasieKompasSkerpioenWaterBeroerteDachshundNaaldekokerNeurenberg-verhoreSpreeuDialoog in fiksieBraaiDigitale en analogiese tydNederduitse Gereformeerde KerkAfrikaOnderwysLys van Afrikaanse televisiereekseDokterElektrisiteitKokerboomSwart nasionalismeKnysnaNelson MandelaUniversele Verklaring van MenseregteWortelMarsVulkanismeRacheltjie de BeerGalblaasJaco JacobsMieliestronk🡆 More