Maraboe

Die maraboe (Leptoptilos crumeniferus) is 'n groot waadvoël in die familie van ooievaars (Ciconiidae).

Hulle broei in Afrika suid van die Sahara, in nat en droë habitatte, dikwels naby menslike bewoning, veral ashope. Hulle word soms "begrafnisondernemer-voëls" genoem as gevolg van hul vorm van agter: swart mantelagtige vlerke, wit bene en soms met 'n klossie wit hare op die kop.

Maraboe
Maraboe
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Ciconiidae
Genus:
Leptoptilos
Spesie:
L. crumeniferus
Binomiale naam
Leptoptilos crumeniferus
(Lesson, 1831)
Maraboe
Sinonieme

Leptoptilos crumeniferus

Maraboe
'n Maraboe
Maraboe
Maraboes
Maraboe
'n Maraboe in vlug

Identifikasie

'n Groot swart-wit ooievaar met veerlose kop en nek, afgetrek tussen sy skouers; hy het 'n pienk keelsak.

Habitat

Die veld en die bosveld in die noorde van Suid-Afrika; besoek die Krugerwildtuin af en toe.

Verspreiding

Die noordelike deel van Suid-Afrika.

Leefwyse

Dit is 'n aasvreter; daarom het hy 'n bles kop en nek.

Ander name

  • Engels: Marabou Stork
  • Wetenskaplike naam: Leptoptilos crumeniferus

Sien ook

Maraboe 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Leptoptilos crumenifer

Bronnelys

Tags:

Maraboe IdentifikasieMaraboe HabitatMaraboe VerspreidingMaraboe LeefwyseMaraboe Ander nameMaraboe Sien ookMaraboe BronnelysMaraboe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonBesproeiingVaalrivierTaalMasturbasieNederlandsWetenskap19de eeuAustraliëOligopolieHerfsLetsiteleToringEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSlag van BloedrivierHematuriePaarl GimnasiumTuisbladHoofkarakterDriedimensioneelBrandmondsindroomEreksieDuitsAvbobBalletGreta ThunbergRugbyDirekte en Indirekte redeLeeuSwartbewussynsbewegingKasteel die Goeie HoopMandalaLys van bekende Suid-AfrikanersMahatma GandhiShakaSlawernyDundermStedelike gebiedDeon GrootErosietipesIslamAlliterasieMarie AntoinetteVerkragtingStereotipeSwart menseLeierskapEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWikiWerkersdagKonflik (proses)Vaginale kankerAluminiumAnilingusWaterpokkiesLidwoordNederduitse Gereformeerde KerkBloukraanvoëlVoyeurismeSwitserlandMorfeemStadKrugerwildtuinSirkelAnglisismeGrondsoorteDysselsdorpSelfbeeldNeo-NazismeMenslike seksuele gedragIronieOrtopedieKopieregPersoonlikheidMiltKoeffisiënt en magswortel🡆 More