Wildepopulier

Die Wildepopulier - ook bekend as die Riviermakaranga - (Macaranga capensis) is 'n boom wat voorkom langs die kus vanaf die Groot-Keirivier tot noord in KwaZulu-Natal.

Dit kom in Oos-Afrika tot in Etiopië voor. Die blare is groot en skildvormig. Die blaarsteel (petiolus) is lank en dun en is eeder aan die onderkant van die blaar as die rand vasgeheg. Daar is drie tot vier prominente hoofare wat van dié punt uitstraal. Die are is digharig aan die onderkant van die blaar. Die vrug lyk soos 'n klein, klewerige kapsule en is omtrent 4 mm in deursnee. Die vrug bars hoorbaar oop om 'n enkele saad, bedek met 'n vlesige rooi tot perserige aril, te onthul.

Wildepopulier
Wildepopulier
Loof van M. capensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Acalyphoideae
Tribus:
Acalypheae
Subtribus:
Macaranginae
Genus:
Macaranga
Spesie:
M. capensis
Binomiale naam
Macaranga capensis
(Baill.) Sim

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DikdermVingerseksHoofpynOranjerivierVoortrekkermonumentGroot DepressieTrappe van vergelykingBruin huisslangMagneetLys van Afrikaanse rolprenteSowjetunieBedreigde spesieLys van Suid-Afrikaanse skrywersLys van Nederlandse skildersByDie GelofteBesnydenisKindersiektesHeuningbyOnse VaderMynbouEjakulasieFamilie (verwantskap)Kurt-Lee ArendseSharpeville-slagtingSanskritDiarreeNasionaal-SosialismeArabiesArabies-Israeliese konflikSoortnaamKunsmatige algemene intelligensieVolhoubare ontwikkelingAppel (sanger)MagnesiumPlaattektoniekAnrich HerbstWoestynAfkortingLeenwoordJewgeni PrigozjinNamibiëSirkusMondKoorsLetterlike en figuurlike taalgebruikSteenkoolVulvaSlangWapen van NamibiëGawes van die Heilige GeesWiskundige terminologieAfleiding (taalkunde)Provinsies van Suid-AfrikaCarike KeuzenkampArmoedeGroepsgebiedewetGlobaliseringAfvalbestuurGeboorteLettergreepKerrieTegnologieArmoedeverligtingVerstedelikingDialoog in fiksieDeelwoordOseaanbesoedelingSuurstofEerste WêreldoorlogDelft, KaapstadKhoikhoiVakbondSpysverteringstelselHeks van HexrivierLonden🡆 More