Lommel

Lommel is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Antwerpen en die Nederlandse provinsie Noord-Brabant.

Die munisipale gebied het sowat 33 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 102 km².

Lommel
Munisipaliteit
Sint-Pietersbandenkerk
Sint-Pietersbandenkerk
Wapen van Lommel
Wapen
Ligging van Lommel in die provinsie Limburg
Ligging van Lommel in die provinsie Limburg
Koördinate: 51°14′00″N 5°19′00″O / 51.23333°N 5.31667°O / 51.23333; 5.31667 5°19′00″O / 51.23333°N 5.31667°O / 51.23333; 5.31667
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat)Lommel Vlaandere
ProvinsieLommel Limburg
Regering
 • BurgemeesterPeter Vanvelthoven (sp.a)
Oppervlak
 • Totaal102,37 km2 (39,53 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal33 193
 • Digtheid324/km2 (840/vk. myl)
Poskode
3920
Skakelkodes011
Webwerfwww.lommel.be

In die munisipaliteit word die Brabantse dialek gepraat.

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Lommel:
Balendijk, Barrier, Blauwe Kei, Gelderhorsten, Heeserbergen, Heide-Heuvel, Kattenbos, Kerkhoven, Kolonie, Lommel Centrum, Lommel-Werkplaatsen, Lutlommel en Stevensvennen.

Eksterne skakels

Munisipaliteite in Belgies Limburg Lommel 

Alken | As | Beringen | Bilzen | Bocholt | Borgloon | Bree | Diepenbeek | Dilsen-Stokkem | Genk | Gingelom | Halen | Ham | Hamont-Achel | Hasselt | Hechtel-Eksel | Heers | Herk-de-Stad | Herstappe | Heusden-Zolder | Hoeselt | Houthalen-Helchteren | Kinrooi | Kortessem | Lanaken | Leopoldsburg | Lommel | Lummen | Maaseik | Maasmechelen | Nieuwerkerken | Oudsbergen | Peer | Pelt | Riemst | Sint-Truiden | Tessenderlo | Tongeren | Voeren | Wellen | Zonhoven | Zutendaal

Tags:

Antwerpen (provinsie)BelgiëLimburg, BelgiëMunisipaliteitNoord-BrabantVlaandere

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Helpmekaar-kollegeJada FireLemoenduifMuisvoëlOusmane SembèneHoofpynBoer Soek 'n VrouRugbywêreldbeker 2003VrymesselaryKriekViëtnamHemelvaartVaginale kankerCencio SavelliGoddelike KomedieMosesErektiele disfunksieFalklandeilandeWitbloedselBosluisBiotegnologieMaanWayde van NiekerkAarverkalkingPubiese hareKlem-in-die-kaakBostonTeologieJohannesburgTransvaalOssewabrandwagStrokiesverhaalDieetkundeLChristelike kruisAAfrikaanse skrywersSannie Uys (skrywer)GeelslangN.P. van Wyk LouwRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Geografiese koördinatestelselPornografieLuidsprekerWillie JoubertLys van hoërskole in die Wes-KaapGerrie PretoriusSeksuele stimulasieRekenaarwetenskapPoesByvoeglike naamwoordDuitse Demokratiese RepubliekBloemhofdamNelson MandelaPriaposSeksueel oordraagbare infeksieNoord-KoreaWeegskaal (sterreteken)WelkomMetafoorNoordwes-UniversiteitWaarheid-en-versoeningskommissieGenitale vratAustraliëTurkyeHermie HendriksGordon MooreEnsiemTuisbladRomeinse provinsieWaterpokkiesJaarTolla van der MerweMeksiko18de eeuLiewe HeksieAmptelike taalW.A. Hofmeyr-prys🡆 More