Lisosoom

Lisosome is klein, membraanomhulde blasies wat veral in dierselle prominent is.

Die blasies is gevul met kragtige verteringsensieme wat, as hulle sou vrykom, die hele sel sou verteer. Die lisosome vermeerder dan ook in selle wat afgebreek moet word om plek te maak vir nuwe selle. Dit spreek vanself dat die membraan wat die lisosoom omring, van só 'n aard moet wees dat dit nie deur die ensieme vernietig kan word nie.

Sien ook

Sel

Tags:

Dier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSeptimius AwardsTrigeminale neuralgieOnderhandelinge om apartheid te beëindigSwitserlandAtoomTandbederfKernoorlogTweede WêreldoorlogLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMigrasie van voëlsTswanaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaRivierRoesMartin Luther King jr.DundermKoolstofMasturbasieMusiekCoca-ColaEngelsBuffelIronieJohn Brown (aktivis)MenseregtedagKommunismeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOrale seksKoppeltekenTemperatuurPersSmaakToestand van materieDeon GrootBraaiSuid-EuropaRuslandPerdFrankrykMusieksimboleAborsieThys die BosveldklongByung-Chul HanRobert SobukweGrondbesoedelingMag (sosiale wetenskappe)DiepaartromboseSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Die GelofteRenosterVraag en aanbodNG gemeente MurraysburgKoerantDarwinismeGenitale vratBlaarBloedvergiftigingMaanStollingsgesteentePersoonlike voornaamwoordKopieregSeksualiteitMenstruasieVulkanismeDonderstormTafelbergAustraliëDiskriminasieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNederlandLaeveldNeurenberg-verhore🡆 More