Lelkiewiet

Die Lelkiewiet (Vanellus senegallus) is 'n redelike algemene standvoël en kom voor in die noorde en ooste van Suider-Afrika.

Die streekbevolking is ongeveer 15,000 voëls. Die voël is 34 – 35 cm groot en weeg 180 - 280 gram met 'n vlerkspan van 86 cm. In Engels staan die voël bekend as African Wattled Lapwing.

Lelkiewiet
Lelkiewiet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. senegallus
Binomiale naam
Vanellus senegallus
(Linnaeus, 1766)
Sinonieme

Afribyx senegallus (Linnaeus, 1766)
Parra senegalla Linnaeus, 1766

Lelkiewiet
Lelkiewiet se bolyf.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cradock-4Nasionaal-SosialismeLys van Suid-Afrikaanse musikanteWolfSowjetuniePapierTamboraKankerDrakensbergeBrittany Ashton HolmesBreinvliesontstekingVlekvrye staalVolhoubare ontwikkelingKoos BekkerMondVioolRoofdierKompasBreinElektrodeVlinderRymHoopArmoedeSamestellende afleidingLys van musiekinstrumenteLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaJan-Willem BreureChroniese siekteSokkerOudtshoornPiesangLys van elemente volgens simboolXhosaVerstedelikingAfvalbestuurPrimêre sektor van die ekonomieGeweldLyfstraf in skoleWêreld- Ekonomiese ForumMenseregtedagVoegwoordAB de VilliersNag van die lang messeSelfoonCarike KeuzenkampDiskriminasieMandalaAfrikaRenaissanceGoogle TranslateKlopjagMonopolieKaapstadse waterkrisis 2015-2018WebwerfStudievaardighedeMiddeloorontstekingMaroela MediaHoofletterWatersuiweringCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBestuiwingKnieKalsiumLübeckOorstromingHoofpynBateKopieregSelfmoordNamakwalandKortverhaalKunstenaarErektiele disfunksieLatyn🡆 More