Laurel Griggs: Amerikaanse aktrise

Laurel Griggs (28 Junie 2006 – 5 November 2019) was 'n Amerikaanse aktrise.

Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Café Society (2016) en 20 Minutes of Action (2016), en in die televisiereeks Louie (2010).

Laurel Griggs
Geboorte (2006-06-28)28 Junie 2006
Sterfte 5 November 2019 (op 13)
Manhattan, New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2012-2019
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sy het op die ouderdom van 13 aan 'n erge asma-aanval in 'n New Yorkse hospitaal gesterf.

Filmografie

Rolprente

  • 2016: Café Society
  • 2016: 20 Minutes of Action

Televisiereekse

  • 2010: Louie

Eksterne skakels

Tags:

Laurel Griggs FilmografieLaurel Griggs Eksterne skakelsLaurel Griggs2019Verenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VigsAtletiekLeeuPersentasiePad na jou hartJak de PriesterWynNederduitse Gereformeerde KerkSteenkool in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogKroonstadLeierskapPaulus van TarsusKommaOlifantOogproblemeArmoedeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)JeugdagShine4PinksterGeskiedenis van Suid-Afrika1200PerdKorrosieWayde van NiekerkBraaiNeil ArmstrongBrongitisMotPolitieke partyKindersiektesWaterstofSwartrenosterBeeldspraakDuitslandStaatstoelaeNierversakingBeesJode in Suid-AfrikaGroot DepressieLongMiskruierParlement van Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSywurmJeuksiekteSpringbokEkonomie van Suid-AfrikaVerkouePneumatikaWitrenosterDistillasieTweede VryheidsoorlogLydia WinchesterTierHomoniemKakaoboonTransatlantiese slawehandelDokterAfleiding (taalkunde)AanhalingstekensFlaminkToringVlag van OmanPerdebyeTekstielApartheidAfrikaansMartin Luther King jr.SeisoenXhosasAnale kankerByEugenetikaLetterlike en figuurlike taalgebruikNaaldekokerStres🡆 More