Laeveldnaguil

Die Laeveldnaguil (Caprimulgus fossii) is 'n voëlspesie in die Caprimulgidae (naguil) familie.

Laeveldnaguil
Laeveldnaguil
Caprimulgus fossii by Gustav Hartlaub and Otto Finsch
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Caprimulgiformes
Familie:
Caprimulgidae
Genus:
Spesie:
C. fossii
Binomiale naam
Caprimulgus fossii
Hartlaub, 1857

Dit kom hoofsaaklik suid van die ewenaar in Afrika voor. 'n Geïsoleerde spesie kom in Ekwatoriaal-Guinee en in die weste van Gaboen voor. Dit is 'n seisoenale besoeker aan die noordelike Demokratiese Republiek van die Kongo, die noorde van Tanzanië, die suide van Kenia en suidelike Uganda. Dit kom die hele jaar deur in Angola, Botswana, Burundi, Republiek van die Kongo, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Suid-Afrika, eSwatini, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Hierdie voël se geluid is 'n lang kras geluid, wat wissel tussen afwissel tusen 'n vinnige en stadige geluid.

Subspesies

  • C. f. fossii
  • C. f. welwitschii
  • C. f. mossambicus
  • C. f. griseoplurus

Verwysings

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carles PuigdemontAfkortingLenteSeksueel oordraagbare infeksieBruin menseSwedeHernubare energiePreseminale vloeistofBeroerteKatoenSamestellingVolhoubaarheidNavorsingJan van TonderArabies-Israeliese konflikKookpuntProteïenEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)NamibiëHadedaVreesDoopOrtopedieUitwerking van klimaatsveranderingLandbouDokterMaagVoedingHondWerkwoordWortelKaapstadse waterkrisis 2015-2018TamboraWitbloedselGlobaliseringSuiwelprodukDikdermKindermishandelingNag van die lang messeLys van musiekinstrumenteDierTuisbladPablo PicassoSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureRenaissanceBesoedelingBrittany Ashton HolmesTswanaHulpwerkwoordVratPseudowetenskapLys van Afrika-landeKunsmatige intelligensiePolisieNetbalKersfeesMaanBraaiGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogDolfynLuiperdAardeAngolaEkonomiese sektorVennootskapYsbeerSkoolEweknienetwerkMeningsverskil oor aardverwarmingSwart nasionalismeInflasieNadia ValvekensVaalrivier🡆 More