Laeveld Botaniese Tuin: Botaniese tuin te Nelspruit, Mpumalanga

Die Laeveld Nasionale Botaniese Tuin is een van nege nasionale botaniese tuine in Suid-Afrika.

Dit is geleë by Nelspruit (ook bekend as Mbombela) waar die rivier die Nelspruit in die Krokodilrivier vloei. Die N4-hoofpad loop deur die noordelike deel van die park.

Laeveld Botaniese Tuin: Botaniese tuin te Nelspruit, Mpumalanga
Plantegroei weerskante van die Krokodilrivier. 'n Voetganger- en padbrug verbind die twee dele.

Hierdie tuin van 160 ha is in 1971 geopen. Tans groei daar 600 plantspesies wat natuurlik in die streek voorkom en 'n 2 000 spesies wat aangeplant is. Amper 'n 650 inheemse boomspesies kom voor. Hier is die grootste versameling broodbome in die land en 'n genebank vir die plant word hier bygehou. 'n Wandelpad gaan deur die reënwoud, verby baie clivias en vyebome en 'n kremetartboom en lei na uitsigpunte oor die stroomversnellings in die rivier.

Bibliografie

  • www.sanbi.org

30°57′58″O / 25.44444°S 30.96611°O / -25.44444; 30.96611

Tags:

Nelspruit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkisofrenieYsterWikimedia-stigtingKrieketWaterAnna Bell PeaksOmtrek, oppervlakte en volumePlettenbergbaaiSinoniemPersentasieOntwerpBrugVerkleinwoordIslamitiese kalenderKlankAlfabetGoewerneurEmosieDie Real Housewives van die WynlandeWikiDiplopodaMaría KodamaInternasionale Fonetiese AlfabetMasaiButch en femmeStudievaardighedeImpakte van toerismeGordelroosOrnitologieSelfbeeldMensETandbederfATurkyeEthiopiëLeksikografieSeeRusty SchwimmerAnnie IlonzehOekraïneRupert MuseumPwasaGoogleKaliforniumBorsklierBroodbomeWit-DonderdagIndiëAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueAtheneUniondaleKatVratGlottaalAnna GravesVerbondsarkEierleierGawes van die Heilige GeesPornografieBritse algemene verkiesing van 2010LeestekenLongColin SteynNedersettingMetafoorAarverkalkingSuid-Afrikaanse pondAgtervoegselYstervarkRooilipslangKennisAnale kanker🡆 More