Lachenalia Viridiflora: Plantspesie

Lachenalia viridiflora is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die Saldanha-strandveld.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit groei op die noordelike punt van die Vredenburg-skiereiland tussen Vredenburg en St. Helenabaai. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 13 km2. Die plant het groot gedeeltes van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing, veral op die skiereiland en ontwikkeling by Vredenburg. Daar is tans slegs twee subpopulasies oor.

Lachenalia viridiflora
Lachenalia Viridiflora: Plantspesie
Lachenalia Viridiflora: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
Tracheophyta
(geen rang):
Orde:
Familie:
Hyacinthaceae
Subfamilie:
Scilloideae
Genus:
Spesie:
L. viridiflora
Binomiale naam
Lachenalia viridiflora
W.F.Barker, (1972)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AnilingusOudtshoornVulkaanLewerHeupGIFNazi-DuitslandAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSeksposisieDeelwoordEkonomieDramaLiefdeKlimaatKoper(II)sulfaatMaroela MediaHidroëlektrisiteitSowjetunieGewasbeskermingNasionale PartyKlavierKlimaatveranderingSeeFiksieCovid-19-pandemieAarde se atmosfeerRassisme in AfrikaOos-KaapWinterEl NiñoWater (molekuul)HoofletterRymBevolkingsafnameGipsMonoloogBrugHeks van HexrivierPiesangProteaGroepsdrukMeiVryheid van spraakGeskiedenis van die KaapkolonieOntdekking van goud in Suid-AfrikaOnomatopeeKunsmatige intelligensieJavaScriptJagluiperdWapen van Suid-AfrikaLenteVlinderErfenisNierversakingKolonisasieOorstromingNatuurrampGevlekte ooruilBloedsomloopstelselPolitieke partyTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinBobbejaanTrekarbeidKameelperdLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSoogdierSkoenlapperTweede Nuwe JaarPoesLoodAdolessensieLeierskapToekoms van die AardePriemgetalSkildklierEkonomie van Suid-AfrikaTekstiel🡆 More