Maan Kupido

Kupido is ’n binnemaan van Uranus.

    Daar is ook ’n asteroïde met die naam "763 Cupido".

Dit is in 2003 deur Mark R. Showalter en Jack J. Lissauer ontdek deur middel van die Hubble-ruimteteleskoop. Dit is genoem na ’n karakter in William Shakespeare se toneelstuk Timon van Athene.

Kupido   
Maan Kupido
Ontdekking
Ontdek deur Mark R. Showalter en Jack J. Lissauer
Datum 25 Augustus 2003
Kleinplaneet-benamingUranus XXVII
Wentelbaaneienskappe
Halwe lengteas 74 392 km
Wentelperiode 0,618 d
Baanhelling 0,1° (tot Uranus se ewenaar)
Satelliet van Uranus
Fisiese eienskappe
Gem. radius ~9 km
Oppervlakte ~1 000 km²
Volume ~3 000 km³
Massa ~3,8×1015 kg
Gem. digtheid ~1,3 g/cm³
Oppervlak-
aantrekkingskrag
~0,0031 m/s²
Ontsnapping-
snelheid
~0,0076 km/s
Rotasieperiode Sinchronies
Ashelling 0
0,07 (veronderstel)
Temperatuur ~64 K

Dit is die kleinste van Uranus se binnemane en het maar ’n deursnee van rofweg 18 km. Weens sy grootte en dowwe oppervlak het Voyager 2 se kameras dit nie waargeneem tydens sy verbyvlug in 1986 nie.

Kupido behoort tot die Portiagroep satelliete, wat ook Bianca, Desdemona, Cressida, Juliet, Rosalind, Perdita, Belinda en Portia insluit. Dié mane het soortgelyke wentelbane en fotometriese eienskappe. Kupido se wentelbaan verskil met met 863 km van dié van die groter Belinda.

Ná sy ontdekking het Kupido die voorlopige naam S/2003 U 2 gekry. Dis word ook Uranus XXVII genoem.

Kupido kan binne die volgende 10 miljoen tot 1 miljard jaar teen Belinda bots.

Sien ook

Verwysings

Skakels

  • Maan Kupido  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Hubble-ruimteteleskoopNatuurlike satellietUranusWilliam Shakespeare

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewone luislangPenisRooibokNamakwalandGalblaasLugvaarttermeInflasiePornhubMaatskaplike verantwoordelikheidFranse RewolusieGroot DepressieKlimaatsverandering in AfrikaSlag van BloedrivierErektiele disfunksieLongAardePoësieSelfoonAborsie in Suid-AfrikaBosluisbytkoorsPrivaat maatskappyAfrikaners is plesierigKlem-in-die-kaakRekenkundige ryFleetwood MacSwart menseKolitisWortel20ste eeuHidroëlektrisiteitAdolf HitlerEjakulasieGlobaliseringAntjie SomersWaarheid-en-versoeningskommissieEreksieChatGPTOrale seksWikipediaJosef StalinLugbesoedelingLewerTekstielEwenaarLandbouVoortrekkermonumentMetaalEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGroot TrekVerantwoordelikheidNoord-KaapKaapse PlooigordelAngssteuringKweekhuiseffekDolfynIndonesiëSitroensuurJode in Suid-AfrikaDoopSeksuele opwekkingMikro-ekonomieJacques LootsVars waterKontinentPlaasmoorde in Suid-AfrikaJapanKasteel die Goeie HoopLetterkundeSharpeville-slagtingSeksueel oordraagbare infeksieErosieBeesvleisVerlede tydRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteKoeffisiënt en magswortelWetenskapKwik🡆 More