Gram

Gram is die internasionale eenheid vir massa in die SI-stelsel en word gedefinieer as 'n duisendste van 'n kilogram.

Gram
'n Balpendoppie op 'n weegskaal, ±1 gram.

Let daarop dat die gram nie 'n basiseenheid (fundamentele eenheid) in die SI-stelsel is nie. Ondanks die kilo-voorvoegsel word kilogram as die basiseenheid gesien. Dit is 'n uitsondering op die algemeen gebruikte konvensie. Voorvoegsels word egter afgelei van die eenheid gram. So is 'n miljoenste kilogram 'n milligram en nie 'n mikro-kilogram nie.

Die gram is egter wel 'n fundamentele eenheid binne die eenheidstelsel cgs [en].

Die simbool van gram is g. Dit word soms foutiewelik as gr en gm aangedui. Laasgenoemde word soms in Anglo-Sakse lande gebruik.

Een kubieke sentimeter water het 'n massa van ongeveer 1 gram.

Tags:

KilogramMassaSI-stelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsblaarLiefdeKoos BekkerMoslemJo BlackVaginaBybelDramaOnderwys (geskiedenis)Geskiedenis van AfrikaansSuid-Afrikaanse PolisiediensPofadder (slang)Lys van lande volgens bevolkingKopieregPlantAfkappingstekenKoekie (rekenaarwetenskap)DemokrasieVlag van BangladesjAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePaarl GimnasiumDuitse maselsErfenisKarpaletonnelsindroomHeupTrigeminale neuralgieOssewaDie Stem van Suid-AfrikaMenslike skeletSterKlein-KarooMusiekWortelTurksvyDagroofvoëlsSuid-Afrikaanse WeermagBrasiliëOnderwysSeksposisieEpilepsieKonjunktivitisSeksuele stimulasieSatireByeboerderyPeniskankerTikTokTaalNardusLDikdermKasterolieZuid-Afrikaansche RepubliekSeksueel oordraagbare infeksieIngrid JonkerVerkleurmannetjiePublieke domeinSterrestelselWayde van NiekerkRenteAardbewingAngkor WatZack du PlessisBorsteKwaZulu-NatalRooiwaterAfrikaansNoord-AmerikaGesinsdag🡆 More