Kupido

Kupido (cupido in Latyn, wat begeerte beteken) is in die Romeinse mitologie die god van begeerte, erotiese liefde, aantreklikheid en toegeneentheid.

    Hierdie artikel handel oor die Romeinse god. Vir die gelyknamige Afrikaanse sanger, sien Kupido (sanger).

Hy is die seun van die gode Mars en Venus. Hy word ook Amor ("Liefde") genoem in Latyn. Sy Griekse eweknie is Eros.

Kupido
Romeinse god
Klassieke standbeeld van Cupido met sy boog.
Klassieke standbeeld van Cupido met sy boog.
Naam Kupido
God van begeerte, erotiese liefde, aantreklikheid en toegeneentheid
Simbool Pyl en boog
Ouers Mars en Venus
Vrou Psyche
Griekse eweknie Eros
Kupido
Cupidon (Frans vir Kupido), deur Bouguereau, 1875.

Eksterne skakels

Tags:

Eros (mitologie)GodLatynMars (mitologie)Romeinse mitologieVenus (mitologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeroerteBorskankerSpinnekopKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTwaalf Stamme van IsraelBeëdigde verklaringPerdebyeMagnetismeAfrikanersStudievaardighedeAmhariesGroepsdrukBorsInstagramRina HugoGawes van die Heilige GeesDialoog in fiksieKlem-in-die-kaakTelevisieBlack SashWikimedia-stigtingKindermishandelingMuskietSelfmoordSeksposisieAppendiksStilleweE-posWêreldboekedagBruin menseVolhoubare ontwikkelingIndustriële RevolusieElandréArabiesDieregeluideSeksuele penetrasieHartversakingNatuurbewaringMuskeljaatkatGoeie VrydagLys van Suid-Afrikaanse skrywersSpysverteringstelselMantisSonnetKankerBelastingHartaanvalBloemfonteinNasionale VrouedagAluminiumDubbelpuntDirekte en Indirekte redeNag van die lang messeNarsistiese persoonlikheidsteuringResensieKasteel die Goeie HoopKrimpvarkieByung-Chul HanGqeberhaEerste WêreldoorlogDepressie (gemoedstoestand)EugenetikaMandalaLys van Nederlandse skildersJan-Willem BreureMielieMorfologie (taalkunde)PubliekOligopolieBerghaanAnrich HerbstChristendomDie ontstaan van die dramaKoolstofJan van RiebeeckFoto🡆 More