Kompanjiestuin

Die Kompanjiestuin in die sentrum van Kaapstad is die oudste openbare tuin in Suid-Afrika.

Dit is amptelik in 1652 deur Hollandse settelaars gestig met die doel om voedsel te lewer, maar is 160 jaar gelede aan die publiek vir vrye besoek oopgestel. Bykomend tot die rusbanke onder die reuse bome, sluit die Kompanjiestuin se besienswaardige bates verskeie histories en botanies waardevolle bome, 'n roostuin, 'n kruietuin, 'n visdam, 'n voëlhok, en 'n teehuis in. Van historiese belang is die Dellville Wood-gedenktuin, wat die lewensverlies van duisende Suid-Afrikaanse soldate gedurende die Eerste Wêreldoorlog in Frankryk herdenk. Die Kompanjiestuin is 'n gewilde oord waar opvoedkundige en kulturele gebeurtenisse gehou word en staan ook bekend as 'n bestemming waar troufoto's geneem word.

Besienswaardighede in die Kompanjiestuin
'n Toneel in die Kompanjiestuin
'n Toneel in die Kompanjiestuin
'n Toneel in die Kompanjiestuin  
'n Eekhoring in die Kompanjiestuin
'n Eekhoring in die Kompanjiestuin
'n Eekhoring in die Kompanjiestuin  
Cecil John Rhodes se standbeeld in die Kompanjiestuin van Kaapstad
Cecil John Rhodes se standbeeld in die Kompanjiestuin van Kaapstad
Cecil John Rhodes se standbeeld in die Kompanjiestuin van Kaapstad  
Slaweklokkie in die Kompanjiestuin
Slaweklokkie in die Kompanjiestuin
Slaweklokkie in die Kompanjiestuin  

Sien ook

Regs langs die Kompanjiestuin:

Nabygeleë:

Bibliografie

  • Leverton, B.J.T.: The Company's gardens, Cape Town. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 33, nr. 2, April 1984

Eksterne skakels

18°25′0.03″O / 33.9274083°S 18.4166750°O / -33.9274083; 18.4166750

Tags:

1652BoomEerste WêreldoorlogFrankrykKaapstadKruiRoosSuid-AfrikaTeeVisVoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewone breukeAardeWerkloosheidGrondsoorteAardverwarmingIronieKamoefleringKomplementêre kleureSebraOnderwysSkaapOranjerivierDachshundRegverdige handelWatersuiweringDeon GrootGevolge van aardverwarming op oseaneSelfbeeldWinterErosietipesInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSoogdierAustraliëSlag van BloedrivierJode in Suid-AfrikaMusieksimboleJeuksiekteCremonaKernoorlogJan van RiebeeckVormNamibiëVaalrivierLys van Griekse mitologiese figureFotosinteseCarles PuigdemontUnited Democratic FrontChatGPTAluminiumLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SeksposisieRekenaarRymKrugerwildtuinKunselementeAfrikaanse TaalmonumentBernice WestEnkelvoudige sinAsiëVerkragting20ste eeuBevolkingMagneetRassismeBosluisbytkoorsViëtnamCleopatra VII7de LaanMuskiet24 AprilDubbelpuntAborsieBloedsomloopstelselLettergreepPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLiefdeKindersiektesHeidelberg, GautengMonopolieAvbobKaapstadse waterkrisis 2015-2018SwawelKlein gekolde katKrampCristiano RonaldoNarsismeRenaissanceOorkruipersLabia (geslagsdele)🡆 More