Klein-Drakensteinberge: Bergreeks in Suid-Afrika

Die Klein-Drakensteinberge is 'n bergreeks in die Kaapse Plooigordel in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die bergreeks is oos van Paarl en die N1 nasionale pad gaan via die Hugenotetonnel deur die berg. Voor die tonnel gebou was, moes reisigers die Du Toitskloofpas gebruik het om oor die berg te gaan. Die pad bestaan nog as die R101 provinsiale pad. Die Klein-Drakensteinberge staan met die Groot-Drakensteinberge bekend as die Drakensteinberge. Die bekendste pieke in die reeks is Middagberg (1107 m), Vaalkop (888 m), Haelhoek Sneeukop (1532 m), Suikerboskop (1252 m) en Perdekop (1121 m).

Klein-Drakensteinberge: Bergreeks in Suid-Afrika
Die R101 by Du Toitskloofpas in die Klein Drakenstein

Die naam

Die naam het niks met drake te doen nie. Dit is deur goewerneur Simon van der Stel in Oktober 1687 toegeken en hy het Kommissaris-Generaal Hendrik Adriaan van Reede tot Drakestein vereer wat die Kaap in 1685 besoek het en aan hom die grond van Groot Constantia toegeken het. Die naam Drakestein verwys na die Kasteel Drakestein wat nou die tuiste van die Nederlandse prinses Beatrix is. Van Reede se pa was eienaar hiervan.

Bronne


19°5′2.18″O / 33.7263389°S 19.0839389°O / -33.7263389; 19.0839389

Tags:

Du ToitskloofpasGroot-DrakensteinbergeHugenotetonnelKaapse PlooigordelN1PaarlR101Suid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ByOlifantKinderregteLys van Afrikaanse televisiereekseGloeilampSamestellingKarakteriseringKopieregNetbalKlimaatveranderingSteve HofmeyrDriedimensioneelVolhoubare ontwikkelingPirow BekkerLien se lankstaanskoeneRookgewoonteKontinentVaginaDaggaSweedsNic de JagerCoca-ColaSpreeuGalileo GalileiWortelGenitale vratXenofobieSuid-AfrikaDolfynBateKrokodilRacheltjie de BeerHomofoonSwawelAtleetvoetLikkewaanStaat PalestinaBurgerregteMoskouOligopolieWolkNiemetaalWatersuiweringTremOrgasmeTermietMonumentElektrisiteitHeuningbyBesnydenisVlag van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DigtheidAntisemitismeRina HugoGreta ThunbergKersfeesTrekarbeidAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNederlandLugbesoedelingVaalrivierPaasfeesDwelmmiddelGeelslangSuid-SothoBevolkingLys van Suid-Afrikaanse musikanteWillie JoubertNeo-NazismeDachshundGrondbesoedelingJo BlackRuan PienaarMiddeloorontsteking🡆 More