Klas Gl Garratt-Stoomlokomotief

Die Klas GL Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is op 60-pond spoorlyne en 8 van die lokomotiewe is afgelewer van 1929-1930.

Die lokomotief was toegerus met Walschaerts-klepratwerk en kon 31 800 liter water voor en agter dra.

Suid-Afrikaanse Klas GL 4-8-2+2-8-4
Klas Gl Garratt-Stoomlokomotief
Klas GL 2351 Princess Alice
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Suid-Afrikaanse Spoorweë
Vervaardiger Beyer, Peacock and Company
Serienommer 6530-6531, 6639-6644
Model Klas GL
Vervaardig 1929–1930
Aantal gebou 8
Bouspesifikasies
Konfigurasie 4-8-2+2-8-4 "Double Mountain" Garratt
Spoorbreedte Kaapspoor
Voorwielomtrek 28 1/2 duim (724 mm)
Dryfwielomtrek 48 duim (1 220 mm)
Agterwielomtrek 33 duim (838 mm)
Wielbasis Totaal: 25.476 m
Enjins:
4.039 m gekoppel
8.433 m in totaal
Lengte 27.632 m
Hoogte 3.962 m
Raamwerk Staafraam, 12.649 m tussen spilpunte
Asbelasting 19.1 t op die 6de dryfwiel
Massa op dryfwiele 147.2 t
Lokomotiefmassa 214.4 t
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 12.2 t
Waterkapasiteit 21 100 ℓ voor
10 700 ℓ agter
Stoomketel 2,134 m binnemaat
4.432 m binnelengte
Stoomketeldruk 1 380 kPa
Vuurroosteroppervlak 6.968 m2
263 buise van 50,8 mm
50 buise van 140 mm
2.341 m2
– Vuurkas 32.2 m2 insluitende 2 Nicholson siffies & 2 boogbuise
315.499 m2
Oorverhitteroppervlak 77.6 m2
Silinders Vier
Silindergrootte 559 mm (22 dm) boor, 660 mm (26 dm) slag
Klepwerk Walschaerts
Werkverrigting
Trekkrag 350 kN (78 650 lbk) teen 75% stoomketeldruk
Diensgeskiedenis
Gebruiker Suid-Afrikaanse Spoorweë
Aantal in klas 8
Vlootnommer(s) 2350-2357
Afleweringsdatum 1929-1930
Eerste tog 1929
Onttrekkingsdatum 1972

Galery

Eksterne skakels

Verwysings


Tags:

LokomotiefPond (eenheid)StoomlokomotiefSuid-Afrikaanse SpoorweëWalschaerts-klepratwerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Peach van PletzenGeslagsorgaanDanie Botha (musikant)KatQJuan Antonio VillacañasPersentasieKoors1906OnderwysGrondbewerkingVangueriopsis longifloraRooijakkalsSonKanadaMotorMetafoorWCOrnitologieKewerBeesLikkewaanAfrikaanse TaalbewegingSelLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAnglo-BoereoorlogSagtewareVrymesselaryWerner AbrolatLaosAfrikaanse TaalmonumentBesoedelingPokerLink buildingDie Real Housewives van die WynlandeLiefdeTropiese sikloonLys van Suider-Afrikaanse soogdiereChristendomAarde se atmosfeerErfenisdag (Suid-Afrika)MuishondSinsbouAalwynJohannes HeestersYstervarkWurmMoskouJesus van NasaretMaría KodamaRumatiekClaire CarletonReënspinnekopAssonansieNedersettingNarsistiese persoonlikheidsteuringKapitaal (ekonomie)AsteroïdeAgtervoegselNasionale PartyDokterJaco JacobsNoorweëSuidwesdoringNetbalChirurgieEngelsMadison IvySeksspeeldingAnusHartversakingAnna GravesTurksvyVergelykings (taalkunde)Microsoft Office🡆 More