Kishori Mohan Bandyopadhyay (1877 - 1929) was 'n Indiese wetenskaplike.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hy was die assistent-navorser van Ronald Ross wat malaria vanaf 1881 tot 1899 bestudeer het. Uiteindelik, by die Presidensy General Hospitaal, ontdek hulle dat malaria deur die Anopheles-muskiet veroorsaak word.
Ronald Ross is in 1902 met die Nobelprys vir die ontdekking bekroon. Kishori Mohan Bandyopadhyay ontvang in 1903 'n goue medalje van koning Edward VII van die Verenigde Koninkryk vir sy bydrae.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Kishori Mohan Bandyopadhyay, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.