Karl Silberbauer

Karl Josef Silberbauer (21 Junie 1911 - 2 September 1972) was 'n Oostenrykse polisiebeampte, SS-lid en 'n geheime ondersoeker vir die Wes-Duitse federale intelligensiediens.

Hy was gedurende die Tweede Wêreldoorlog in die Nazi-besette Amsterdam gestasioneer, waar hy tot die rang van Hauptscharführer (meester-sersant) bevorder is. In 1963 word Silberbauer, destyds 'n inspekteur in die Wene-polisie, blootgestel as die bevelvoerder van die 1944-klopjag van die Gestapo op die wegkruipplek en die arrestasies van Anne Frank, haar mede-vlugtelinge en hul beskermers.

Karl Silberbauer

Eksterne skakels

Tags:

191119722 September21 JunieAmsterdamAnne FrankGestapoSchutzstaffelTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Consolidated B-24 LiberatorGedigMonopolieAlkoholismeLys van myne in Suid-AfrikaFluoorSeisoenTermietDonderstormWerkloosheidSlangViëtnamPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNatuurMynbouAanhalingstekensMigrasie van voëlsRassismeSonnestelselNasiebouWes-KaapJan-Willem BreureRenteNaaldekokerAtoomHeidelberg, GautengOnderwerp (taalkunde)AgtervoegselRomeinse RykOnderwysVerkleurmannetjiePuberteitCoca-ColaHakerFrankrykKasteel die Goeie HoopKonflik (proses)Impakte van toerismeGeweldLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Sharpeville-slagtingAtlantiese OseaanJohnny RapidOntdekking van goud in Suid-AfrikaPlastiekVaginaKrugerwildtuinEiffeltoringBrandstofPersNieuwoudtvilleMusieksimboleKlitorisWaterkringloopPeriodieke tabelStedelike hitte-eilandVoedselkettingHemelvaartsdagBraaiPenisDieregeluideKatoenMIVProstaatkankerNatriumNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGeldRoesAntieke EgipteWortelSwartrenosterHerfsHoofkarakterAardverwarmingC.J. Langenhoven🡆 More