Kakelaars

Kakelaars (Phoeniculidae) is 'n familie van voëls in die orde Bucerotiformes.

Die familie omvat 9 spesies wat in Afrika suid van die Sahara voorkom.

Phoeniculidae
Kakelaars
Phoeniculus purpureus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Phoeniculidae

Bonaparte, 1831
Genera

Voëls in die familie het swart vere met 'n blou of metaalgroen glans. Hulle het afgeronde vlerke, kort bene met lang naels en 'n lang, fyn, effens geboë snawel. Hulle vreet insekte en allerlei bessies. Die nes word in 'n boomholte gebou.

Taksonomie

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloublasieSteenkool in Suid-AfrikaBloeddrukVaduzRooilipslangSeksuele stimulasieRooibloedselSuid-AfrikaKleinblouoorglansspreeuGawes van die Heilige GeesMilitêrTydComrades-maratonSeekoeiKappie (skryfteken)MaselsHentaiRooikatSuikersiekteArtritisHoofpynEthiopiëGrondWikinewsKopieregRamadanAsmaMarkus JoosteKrieketAngina pectorisDuitse maselsNarkoseAngkor WatFotosinteseLianie MayWit-DonderdagMaagOlifantsoorGenreMasturbasieSiberiese ingrypingBasisinkomsteDirekte en Indirekte redeDesiré GardnerDie Stem van Suid-AfrikaKonsonantNazi-DuitslandPeter UeberrothJohnny SinsHoërskool VorentoeSarah Rose KarrIslamitiese StaatKallie KrielTaalwetenskappeGeorge BallotOlifantApokriewe boekeMaanArabiesSlag van BloedrivierJeuksiekteMenslike skeletDulcie van den BerghHentiesbaaiDeon GrootMierApostoliese Geloofsending🡆 More