Kaapse Ooruil

Die Kaapse ooruil (Bubo capensis) is 'n uilspesie in die Strigidae familie.

Dit word gevind in Eritrea, Ethiopië, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Eswatini, Tanzanië, en Zimbabwe. Die uil is 'n skaars standvoël wat in rotsagtige en bergagtige terrein leef; vanaf seevlak tot op hoogtes van 3 000 meter. In Engels staan die uil bekend as die Cape Eagle-Owl.

Kaapse Ooruil
Kaapse Ooruil
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Bubo
Spesie:
B. capensis
Binomiale naam
Bubo capensis
Smith, 1834

Identifikasie

Die uil is 48 tot 54 cm lank en weeg 910 tot 1 400 gram. Die uil word maklik met die gevlekte ooruil verwar. Laasgenoemde is egter kleiner. Die Kaapse ooruil het swart en kastaiingsbruin vlekke op die bors en duidelike, breë dwarsstrepe oor die pens en sye.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Kaapse Ooruil IdentifikasieKaapse Ooruil Sien ookKaapse Ooruil VerwysingsKaapse Ooruil BronKaapse Ooruil

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aarde se atmosfeerDemokratiese Republiek die KongoKoolstofUitwerking van klimaatsveranderingSint JorisdagRooipandaSanskritBedreigde spesieMurunwa MakwarelaAfrikaGroot-VisrivierMuskietBurgerregteTekstielIndiëKatoenLongKopieregMoedersdagErica BoyerViëtnamVoëlNetbalKultuurNommertekenDiskriminasieKatjieSeisoenWapen van NamibiëGoogleWayde van NiekerkXhosaOlimpiese SomerspeleAnrich HerbstEngelsVersoeningsdagVerkragtingAdolessensieBeroerteDokterCalviniaPerdebyeGeskiedenis van kindermishandelingDuitsAtoomSharpeville-slagtingDiepaartromboseErfenisMorfeemNederduitse Gereformeerde KerkBysteekWinterAartappelWelwillendheidsdag23 AprilSelfmoordHadedaBateTennisEerste WêreldoorlogBewussynConsolidated B-24 LiberatorApartheidSelfoonAfrikanernasionalismeBestuiwingVloeistofPolisieLys van politieke partye in Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopSout (chemiese stof)Tafelsout🡆 More