Joule Per Mol: SI-eenheid vir eenhede energie per hoeveelheid materie

Joule per mol (J·mol−1) is 'n SI-eenheid vir eenhede energie per hoeveelheid materie.

Energie word in joule gemeet en die hoeveelheid materie in mol.

Termodinamika

Hierdie eenheid word dikwels gebruik in die termodinamika, veral die chemiese termodinamika, byvoorbeeld vir die entalpieë of vrye etalpieë van 'n chemiese reaksie. Hierby word gewoonlik die konvensie gebruik dat die eenheid geld vir die reaksie soos geskrewe. Indien byvoorbeeld vir die reaksie:

      Joule Per Mol: SI-eenheid vir eenhede energie per hoeveelheid materie 

vermeld word dat die reaksie-entalpie is:

      Joule Per Mol: SI-eenheid vir eenhede energie per hoeveelheid materie 

dan beteken dit dat hierdie hoeveelheid hitte vrygestel word indien 2 mol A met 1 mol B reageer. Mens kan sê dat dit per twee mol A is, nie per mol A nie en ook per drie mol C, nie per mol C nie..

Sien ook

Tags:

EnergieJouleMetrieke stelselMol (eenheid)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroogteResensiePlae van EgipteSwart nasionalismeJodeGoogle TranslateDie GelofteLRobbeneilandJan van TonderBakterieFraktuurStudievaardighedeBrandmondsindroomToerismeGrondRefentse MorakeFotoBynierTolla van der MerweLys van slangeJagluiperdDialoog in fiksieJaarOnderwerp (taalkunde)ChromatografieNadia ValvekensDikdermEienaamSlawernySwart menseGroot TrekMartin Luther King jr.OseaanVreesBruto binnelandse produkLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMagnetismePubliekLys van Suid-Afrikaanse skrywersByMusiekSeksismeLys van Afrikaanse rolprenteReënHector PietersonUniegebouEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMuishondWetenskaplike klassifikasieDesmond TutuWiskundeOlimpiese SpeleEerste WêreldoorlogMaroela MediaVoortrekkermonumentC. Louis LeipoldtLoodTydWatersuiweringMuskietLiewe HeksiePerdVingerseksPlastiekVennootskapDierMaatskappyRefleksieLys van elemente volgens simboolBek-en-klouseerKappie (skryfteken)Nelson MandelaGqeberhaKrap🡆 More