Joule

Die joule (J) is 'n energie-eenheid wat gebruik word om alle energie mee te meet.

Dit is na die 19de-eeuse wetenskaplike James Prescott Joule vernoem.

Die eenheidsstelling vir energie is

waar

    E is energie
    F is druk
    x is afstand
    m is massa
    M is massa (basiseenhgeid)
    L is lengte (basiseenheid)
    a is versnelling
    t is tyd
    T is tyd (basiseenheid)

Dus is die basiseenheidsstelling vir die joule

Die joule is 'n betreklik klein energie-eenheid. 'n Huishoudelike gloeilamp van 100 watt gebruik 100 J elektriese energie per sekonde. Die meeste verskaffers van elektrisiteit meet elektriese energie in 'n nie-SI-eenheid, die kilowatt-uur. Dit is gelyk aan 3 600 000 joule. Maar die kilowatt-uur is 'n klein eenheid om die energieverbruik van 'n land mee te meet. 'n Groter eenheid wat hiervoor gebruik word, is die mtce. Dit is die energie wat verkry word uit 'n miljoen ton steenkool en is gelyk aan ongeveer 10 miljard kilowatt-uur. In 1978 was die totale energieverbruik van die Verenigde State 339,8 mtce.

Notas

Sien ook

Tags:

19de eeuEnergieJames Prescott JouleWetenskaplike

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erica BoyerLys van Suid-Afrikaanse skrywersXhosaISBN (identifier)Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureRugbywêreldbeker 2023SonsverduisteringVolumeSigaretOekraïneOogproblemeMoslemAgter Elke ManPsigopatieDramaEthiopiëLabia (geslagsdele)SkarlakenkoorsMartin BesterBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MiljardLuiperdWaarheid-en-versoeningskommissieKlein vyf diereBTWRam (sterreteken)BoeberTropiese huisgeitjieSterrestelselDepressie (gemoedstoestand)GeurmiddelEmfiseemMaselsWikisourceTuisbladSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989WallisLys van Joodse feeste en herdenkingsSerafín DengraJan BloukaasKoninkryk van die NederlandeSkoonma-se-tongDie BylRugbywêreldbeker 1987Alvin BruindersVerenigde KoninkrykAswoensdagEpilepsieAfrikaanse WikipediaLys van elemente volgens simboolBynierGawes van die Heilige GeesSteenkoolRykie van ReenenMagda van BiljonAuschwitz-konsentrasiekampBarionVerkleurmannetjieDrie SusterskerkeBelgiese gewesteBloemfonteinInfeksieMarga van RooyBorsteKoue OorlogHolocaust🡆 More