Joseph Allison (gebore in die Kaapkolonie) was 'n Suid-Afrikaanse politikus.
In 1851 was hy klerk vir die Britse Resident en die Wetgewende Raad van die Oranjerivier-soewereiniteit. Nadat die gebied onafhanklikheid verkry het as die Oranje-Vrystaat het Allison 'n lid van die Volksraad geword asook Staatsekretaris (1862-1863) en Tesourier-generaal van die Oranje-Vrystaat. In 1863 was hy vir 'n kort rukkie waarnemende Staatspresident van die Oranje-Vrystaat nadat Staatspresident Pretorius na die Transvaal gegaan het. Allison het 'n sterk simpatie met die Britte gehad.
Joseph Allison | |
Lid van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat | |
Ampstermyn 1853 – 23 Februarie 1854 | |
Staatsekretaris van die Oranje-Vrystaat | |
---|---|
Ampstermyn 1862 – 1863 | |
Tesourier-generaal van die Oranje-Vrystaat | |
Ampstermyn 1863 – 1863 | |
Voorafgegaan deur | M.W. Pretorius |
Opgevolg deur | M.W. Pretorius |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Onbekend |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Joseph Allison, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.