Oranjerivier-Soewereiniteit

Die Oranjerivier-soewereiniteit was 'n kortstondige Britse kolonie wat van 1848 tot 1854 in Suider-Afrika bestaan het.

Dit was die voorloper van die Boererepubliek, die Oranje-Vrystaat. Die gebied staan tans as die Vrystaat ('n provinsie van Suid-Afrika) bekend.

Orange River Sovereignty
Oranjerivier-soewereiniteit
Oranjerivier-Soewereiniteit
Flag
1848–1854 Oranjerivier-Soewereiniteit

Flag of Oranjerivier-soewereiniteit
Vlag

Ligging of Oranjerivier-soewereiniteit
Ligging of Oranjerivier-soewereiniteit
Ligging van die Oranjerivier-soewereiniteit
Hoofstad Bloemfontein
29°06′S 26°13′O / 29.100°S 26.217°O / -29.100; 26.217 26°13′O / 29.100°S 26.217°O / -29.100; 26.217
Taal/Tale Nederlands, Afrikaans, Engels, Suid-Sotho
Godsdiens Nederduits Gereformeerde Kerkfamilie
Anglikaanse Kerk
Baptisme
Rooms-Katolieke Kerk
Regering Monargie
Koningin
 - 1848–1854 Victoria
Kommissarisse
 - 1849–1853 C. U. Stuart
 - 1853–1854 George Russell Clerk
 - 1852–1854 Henry Green
Geskiedenis
 - Britse kolonie gestig 3 Februarie 1848
 - Heerskappy afgesweer 30 Januarie 1854
 - Bloemfontein-konvensie 23 Februarie 1854
 - Britse garnisoen vertrek 11 Maart 1854

Geskiedenis

Die kolonie is op 3 Februarie 1848 deur sir Harry Smith uitgeroep. Voor die tyd was die gebied as Transoranje bekend en vorm die stad en die gebied rondom Winburg deel van die Republiek Winburg-Potchefstroom, wat na die anneksasie ophou bestaan het.

Transoranje was in die suide deur Griekwas bewoon (Adam Koksland) en in die noorde deur die Nederlandse Voortrekkers, wat met die Groot Trek juis van Britse oorheersing gevlug het. Vir die rede kom hulle onder leiding van Andries Pretorius in opstand, wat tot die Slag van Boomplaats lei en deur die Voortrekkers verloor is.

Op 23 Februarie 1854 is die Bloemfontein-konvensie onderteken, waarmee die Verenigde Koninkryk die gebied aan die Boere oordra. Hierdeur word die Oranje-Vrystaat onafhanklik.

Bronnelys

  • Schoeman, Karel (1992). The British presence in the Transorange 1845–1854. Cape Town: Human & Rousseau. ISBN 0-7981-2965-4.

Tags:

18481854BoererepubliekBritse RykOranje-VrystaatSuid-AfrikaSuider-AfrikaVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse rolprentePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOorstromingAustraliëApostoliese GeloofsbelydenisFiksieLeeudoringstad-spoorwegrampDruiweDroogteGreen PornoMigrasie van diereGrondUKhahlamba-DrakensbergparkVoortrekkermonumentSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994EmfiseemBateAfkortingHartversakingFiela se kind (rolprent)KorrupsieAkuutTrappe van vergelykingRacheltjie de BeerKunsmatige intelligensieGordelroosInfeksiePaddaKommunikasieMasturbasieEienaamOm-te-infinitiefkonstruksieNiersteenWoordeboekWaterpokkiesNazi-DuitslandWêreld- Ekonomiese ForumKinderregteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AnilingusWatersuiweringMenseregteEkonomie van Suid-AfrikaGipsYouTubeAgtervoegselGautengSelfstandige naamwoordWynand du ToitSendelingposisieKankerWortelSirkelSuiwelprodukLionel MessiDemokrasieMeervoudHannes van WykPriemfaktorDemografie van Suid-AfrikaSeekatLiewe HeksieSeevlakKlem-in-die-kaakEngelandBybelKolorektale kankerRina HugoHomoniemDiamantSuid-Afrikaanse randKunsBlaarDurban🡆 More