Jonathan Rhys Meyers

Jonathan Rhys Meyers (* 27 Julie 1977 as Jonathan Michael Francis O'Keeffe) is 'n Ierse akteur wat internasionale bekendheid verwerf het met rolprente soos Velvet Goldmine (1998), Bend It Like Beckham (2002), Match Point (2005) en Mission Impossible III (2006) en sy hoofrolle in televisiereekse - as Elvis Presley in die biografiese minireeks Elvis (2005), en as koning Hendrik VIII van Engeland in die Britse uitsaaikorporasie BBC se historiese dramareeks The Tudors (2007–10).

Jonathan Rhys Meyers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Jonathan Rhys Meyers in 2013

Geboortenaam Jonathan Michael Francis O'Keeffe
Geboorte 27 Julie 1977
Dublin, Ierland
Nasionaliteit Iers
Beroep(e) Akteur
Rolprente Velvet Goldmine, Bend It Like Beckham, Match Point, Mission Impossible III; Elvis (TV-reeks), The Tudors (TV-reeks)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

As model was hy tot en met 2011 verskeie kere betrokke by advertensieveldtogte vir Hugo Boss se fyngeur Element wat in 2009 geloods is, en in 2007 vir die Italiaanse mode-etiket Versace. Rhys Meyers bly tans in Londen en Los Angeles.

Verwysings

Tags:

197727 JulieBBCElvis PresleyHendrik VIII van EngelandRepubliek van Ierland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidAdolf HitlerSokkerCharlize TheronSemenBosvarkLashana LynchElisabeth van RuslandWikibooksDagboekGawes van die Heilige GeesPikkewynIngrid JonkerGordelroosGeorge BallotMusiekteaterOrgasmeKoue OorlogPersentasieWitstinkhoutPornografiese subgenresRussiese inval in Oekraïne, sedert 2022Harry ShearerPornhubHoofpynSwamPeach van PletzenPerdPolitiekGeslagToerismePeriodieke tabelGroot TrekVigsCristiano RonaldoRooijakkalsKoedoeInnMeterTienerStar WarsKoos KombuisCherGeweldStaatskapingMangaPampoentjiesNatalia WörnerWiki CommonsAfrikaMonopolieKleurMFrankrykElizabeth ReaserHondYouTubeVryheid van spraakSimon PeggJane RussellSprinkaanplaagLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WikipediaUkeleleSex (toneelstuk)Asa AkiraBloedsomloopstelselKultuurJakobGodsdiensSkisofrenieNasionale PartyAntieke EgipteHomofoonMaatskappyVoedselkettingGeslagsgelykheidSpelerposisies in rugby🡆 More