Johnny Lewis

Johnny Lewis (Los Angeles, 29 Oktober 1983 – 26 September 2012) was 'n Amerikaanse akteur.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Raise Your Voice (2004), Aliens vs. Predator: Requiem (2007), en The Runaways (2010), en in die televisiereeks Sons of Anarchy (2008).

Johnny Lewis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Kendrick Lewis
Geboorte 29 Oktober 1983
Los Angeles, Verenigde State
Sterfte 26 September 2012 (op 28)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2000–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dood

Ná ’n ongeluk in 2011 het hy ’n breinbesering opgedoen wat tot sy arrestasies en uiteindelik sy dood sou lei, ’n voorval waar hy sy eienares vermoor het, voordat hy van die dak van die huis waarin hulle gewoon het afgeval het.

Filmografie

Rolprente

  • 2004: Raise Your Voice
  • 2007: Aliens vs. Predator: Requiem
  • 2007: Palo Alto, CA
  • 2010: The Runaways
  • 2011: Lovely Molly
  • 2012: 186 Dollars to Freedom

Televisiereekse

  • 2001: MTV's Now What?
  • 2004: Quintuplets
  • 2008: Sons of Anarchy

Televisierolprente

  • 2003: The Sausage Factory

Video's

  • 2008: AVP-R: Preparing for War - Development and Production
  • 2009: Sons of Anarchy Season 1: Casting 'Sons of Anarchy'

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Johnny Lewis DoodJohnny Lewis FilmografieJohnny Lewis VerwysingsJohnny Lewis Eksterne skakelsJohnny LewisAkteurLos AngelesVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EjakulasieBlackie Swart (sanger)HipotesePrimêre sektor van die ekonomieEllipstekenGroot GatSharpeville-slagtingGamelanEkonomieGordelroosSekondêre sektor van die ekonomieBlaarParlement van Suid-AfrikaJak de PriesterPuberteitBorskankerSeksMorfologie (taalkunde)MisdaadNarsistiese persoonlikheidsteuringVloeistofGeweldRassismeProstaatkankerVeeartsJagluiperdPaarl GimnasiumSelfmoordSteenkoolCarike KeuzenkampGoogleDesimale breukeBloedvergiftigingVlekvrye staalWaterpokkiesVrystaatChatGPTEnsiklopedieSlawernyOlimpiese SpeleDie Stem van Suid-AfrikaApostelOmgewingsgesondheidApokriewe boekeTrekklavierChirurgieIslamitiese seksualiteitswetteRacheltjie de BeerNedersettingMaselsAardverwarmingUitwerking van klimaatsveranderingGeografie van Suid-AfrikaLandbouGeskiedenis van erotiese afbeeldingsByvoeglike naamwoordGevolge van aardverwarming op oseaneAbstraksie (rekenaarwetenskap)RuslandDoziProvinsies van Suid-AfrikaShine4WaterkringloopSeekatSimboolKrampHarvey WeinsteinSkaapLeeudoringstadIslamKinderregteBosvarkVerkleurmannetjie🡆 More