Jigme Namgyel Wangchuck

Jigme Namgyel Wangchuck (gebore 5 Februarie 2016) is die eerste kind en regmatige opvolger van koning Jigme Khesar Namgyel Wangchuck van Bhoetan.

Sy naam is op 16 April 2016 aangekondig.

Jigme Namgyel Wangchuck
Kroonprins van Bhoetan
Jigme Namgyel Wangchuck
Koningshuis Wangchuck
Gebore 5 Februarie 2016 (2016-02-05) (8 jaar oud)
Thimphu, Bhoetan
Vader Jigme Khesar Namgyel Wangchuck
Moeder Jetsun Pema

Ter ere van sy geboorte is 108 000 bome deur duisende vrywilligers in die land geplant. Die prins sal na verwagting die sesde Druk Gyalpo (koning van Bhoetan) word.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

20165 FebruarieBhoetanJigme Khesar Namgyel Wangchuck

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Groot GatKlimaatveranderingAssonansieAnneli van RooyenMondVraag en aanbodKweekhuisgasWoordsoortMikro-ekonomieWikipediaKasteel die Goeie HoopAfrikanersErosietipesOlimpiese SpeleDundermNatuurrampTydMierGraaff-ReinetSnaarinstrumentBesoedelingVlieënde HollanderMiddelmisbruikAluminiumBruce FordyceStadDramaRobert SobukweIngrid JonkerAntisemitismeDigitale en analogiese tydGriepSteenkoolErfenisdag (Suid-Afrika)Periodieke tabelTandbederfSamestellingLionel PetersonSweedsGoogleOmtrek, oppervlakte en volumeSuiwelprodukEkologieLidwoordBaljuKalenderLys van Joodse feeste en herdenkingsFiela se kindProvinsies van Suid-AfrikaMensMigrasie van diereKoorsGrondwetKameelperdSeisoenOnderhandelinge om apartheid te beëindigWerkloosheidSteve HofmeyrDagboekViëtnamIsraelMiddeloorontstekingGautengBeëdigde verklaringVaginaAngina pectorisDesmond TutuNederduitse Gereformeerde KerkWeermagBipolêre gemoedsteuringAsiëKewerRuan PienaarKonsentrasiekamp🡆 More