Jewgeni Kisen

Jewgeni Igorewitsj Kisen (Russies: Евге́ний И́горевич Ки́син, Evgénij Ígorevič Kísin; gebore op 10 Oktober 1971) is 'n Russiese klassieke pianis.

Hy is sedert 2002 'n Britse burger en sedert 2013 'n Israeli burger. Hy het die eerste keer internasionale beroemdheid behaal as 'n wonderkind. Hy beskik oor 'n wye repertoire en is veral bekend vir sy interpretasies van werke van die Romantiek en veral die werke van Frédéric Chopin, Robert Schumann, Franz Liszt, Johannes Brahms en Sergei Rachmaninoff. Hy word algemeen beskou as die groot opvolger van die Russiese klavierskool as gevolg van sy virtuositeit en kragtige beheer van die sleutelbord .

Jewgeni Igorewitsj Kisen
Jewgeni Kisen
Jewgeni Kissin (2011)
Gebore10 Oktober 1971 (1971-10-10) (52 jaar oud)
NasionaliteitRussies, Brits, Israeli
BeroepMusikant
Jare aktief1981– huidig
Webwerfkissin.dk

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Franz LisztFrédéric ChopinJohannes BrahmsRobert SchumannRomantiekRussiesSergei RachmaninoffWonderkind

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommaDirekte en Indirekte redeEiffeltoringEreksieSendelingposisieAanhalingstekensKrimpvarkieKlereBeurtkragPoësieAkroniemSelfstandige naamwoordAnusKriekBreingewasKankerMobutu Sese SekoErebus (berg)KeelseerNasionale lied van Suid-AfrikaNelson MandelaOranjerivierXhosaBelastingDolfynWaterbesparing in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse skrywersRolprentOnse VaderGenadedoodSomerDeelwoordTierHeidelberg, GautengMuscat Internasionale LughaweLeestekenBTWNaeltjiesLoonOseaanbesoedelingBeesvleisDundermOogproblemeGordelroosKatLandbou-ingenieursweseAalwynHutsmerkVolksmoordGeweldVlekvrye staalAppel (sanger)Langste woordAfrikaanse WikipediaAfrikaanse naguilPinksterVarkgriepSosiale mediaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVlinderAntisemitismeArgitektuurAfkappingstekenDieregeluideAsiëVingerseksNamibiëVolhoubaarheidKarooArmeniëMiddelmisbruik🡆 More