Itamar Franco

Itamar Augusto Cautiero Franco (Portugese uitspraak: ; 28 Junie 1930 - 2 Julie 2011) was 'n Brasiliaanse politikus wat van 29 Desember 1992 tot 31 Desember 1994 die 33ste president van Brasilië gedien het.

Voorheen was hy vise-president van Brasilië vanaf 1990 tot die bedanking van president Fernando Collor de Mello. Gedurende sy lang politieke loopbaan was Franco ook senator, burgemeester, ambassadeur en goewerneur. Ten tyde van sy dood was hy 'n senator van Minas Gerais, nadat hy die setel in die 2010-verkiesing gewen het.

Itamar Franco

Eksterne skakels

Tags:

19302 Julie201128 JunieBrasiliëFernando Collor de MelloMinas Gerais

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinvliesontstekingSeisoenMantisBloemfonteinMarkus JoosteNederlandVolksmoordDie GelofteProteaCheslin KolbeSteenkoolAfrikaanse TaalmonumentMiddelmisbruikAgtergrond (narratief)KunselementeLiesbreukTrigeminale neuralgieSportNatuurrampOpenbare redevoeringMenstruasiePirow BekkerKragopwekkingVrugSowjetunieKlimaatveranderingRassismeErektiele disfunksieSelfstandige naamwoordPerdMonoloogRuan JoshSlangKaliumAngolaJan van RiebeeckKunsXenofobie in Suid-AfrikaOorIndonesiëBosluisbytkoorsGeelhoutWieg van die MensdomWeer (meteorologie)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Ontwikkelde landVraag en aanbodWoestynMeervoudDie Stem van Suid-AfrikaVloeistofEiffeltoringOnderwysVliegtuigToerismeWortelkanaalMusiekteaterAgtervoegselLandbou-ingenieursweseAkwariumPeach van PletzenHoofpynMenslike seksuele gedragLys van medisinale kruieEpilepsieSiya KolisiBerlynse MuurLoonOligopoliePrivaat maatskappyVolhoubaarheidHeuningbyKommunikasieGrondwet🡆 More