Internasionale Kamer Van Koophandel

Die Internasionale Kamer van Koophandel (IKK; Frans: Chambre de commerce internationale) is die grootste, bes verteenwoordigde sake-organisasie in die wêreld.

Sy meer as 45 miljoen lede in meer as 100 lande het belange in elke sektor van privaat besigheid.

Internasionale Kamer Van Koophandel
Die Internasionale Kamer van Koophandel se hoofkwartier in Parys, Frankryk.

Die IKK het drie hoofdoelwitte: die daarstel van maatreëls, die oplossings van dispute en die aanbeveling van beleid. Omdat sy lede en deelgenootskappe self by internasionale handel betrokke is, het die IKK ongeëwenaarde gesag in die opstel van reëls vir handel oor grense heen. Hoewel dié reëls nie verpligtend is nie, word hulle elke dag in duisende transaksie gevolg en het dit deel van internasionale handel geword.

Die IKK ondersteun die werk van die Verenigde Nasies, die Wêreldhandelsorganisasie en baie ander interregeringsliggame, soos die G20, namens internasionale besighede.

Verwysings

Skakels

  • Internasionale Kamer Van Koophandel  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Frans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jesus van NasaretAngolaHuisvliegKunsmatige algemene intelligensieThys die BosveldklongKappie (skryfteken)MaselsFamilie (verwantskap)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SuiwelprodukKragopwekkingMenstruasieDeurgangsriteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HoofkarakterHoofpynAfvalbestuurAktuarisGalileo GalileiHector PietersonStaatstoelaePornhubDiplopodaMagnetismeNederlandsNatuurrampBreinkaartSirkelAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersMosesKoringKonjunktivitisAanhalingstekensTrappe van vergelykingNatuurlike hulpbronSlag van BloedrivierResensieTelefoonJan BlohmMonumentMartin Luther King jr.OopbroninhoudMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaGregoriaanse kalenderLidwoordWisselkoersBraaiLys van Suid-Afrikaanse skrywersBysteekSpinnekopHartAvbobFiela se kindEkonomiese sektorIslamRooiBrandmondsindroomBeeldspraakKarakteriseringLitiumOrthopteraOman AirKindermishandelingJan van HunksOsoonuitputtingHerfsMetaalnywerheidGawes van die Heilige GeesKoppeltekenVingerseksVrye FranseVerenigde State van AmerikaGoogleMarkus JoosteNiersteenPesachGodsdiens🡆 More